Daily Archives: May 18, 2018

Is Dit Al More?
Posted by
Posted in

Is Dit Al More?

Wat’s die verskil tussen ‘n Goeie sekretaresse en ‘n BAIE goeie sekretaresse? ‘n Goeie sekretaresse sê: “Goeie môre, Meneer!” ‘n Baie goeie sekretaresse sê: “Goeiste, Meneer, dis al môre!”

“Bumper Sticker”
Posted by
Posted in

“Bumper Sticker”

My Skoonma kla alewig dat niemand haar meer bel nie… Toe sit ek ‘n “How’s My Driving” sticker op haar kar se bumper, met háár nommer daarop… EN nou lui haar foon ONOPHOUDELIK!

As Jy Weet Hoe
Posted by
Posted in

As Jy Weet Hoe

Jan, Piet, Koos en Gert speel elke Saterdag golf. So besluit die manne dat hulle op Kersdag ook wil speel. Maar hulle weet dit gaan moeilik by die vrouens verby kom. Kersdag kom en almal daag op. Jan: “Jissie manne, weet julle hoe duur het dit my gekos om hier te wees? Ek moes vir […]

Kan Jy?
Posted by
Posted in

Kan Jy?

Man sit en channel surf. Vrou skree uit kombuis, wat flick jy so tussen die kanale? Man se, daar is golf op een kanaal, en porn op die ander, ek kan nie besluit wat om te kyk nie. Vrou se, kyk die porn, jy weet klaar hoe om golf te speel

Weeskind
Posted by
Posted in

Weeskind

Koos en sy vrou neem n seuntjie vir die vakansie plaas toe, maar die kind is baie stout. Op die 3de dag bel Koos die weeshuis: “More, dis Van Der Merwe. Daai laaitie van julle het my donkie geverf, my vrou se skoukat se hare afgesny en my haan se twee pote afgekap!” “Excuse me […]

Die Dagga Wat Jy Rook Is Top Kwaliteit
Posted by
Posted in

Die Dagga Wat Jy Rook Is Top Kwaliteit

Manne…. …..as jy op ‘n girl afkom wat hot, sexy, lojaal, nie materialisties, en finansieel onafhanklik is. En sy kan haar ding in die kombuis regdoen. En as jy sê spring dan vra sy hoe hoog. En sy glo jy is die enigste handsome ou op aarde. En sy kan die Stormers se gebrek aan […]

Lig Jou Hoed
Posted by
Posted in

Lig Jou Hoed

Gatiep lê kaal op die strand met net ‘n hoed om sy privates te bedek. ‘n Dame loop verby en sê: “As jy ‘n gentleman was, sou jy jou hoed gelig het.” Gatiep gee haar so ‘n moerse skewe kyk en sê: “As djy nie so lelik was nie, het die hoed homself gelig!”

All Posts from This Month