Monthly Archives: April 2019

Spreuke 3:6
Posted by

Spreuke 3:6

Spreuke 3:6 O Here my God, U is dan so getrou. Vanaf die dag van my geboorte, kyk U na my. Alles wat ek het, het ek van U ontvang, en dit is ontelbaar! Ek kan Sien, Hoor, Dink, Redeneer, Gesels en Lag. En as daar ‘n traan is, is U daar om te troos. U is Groot en Magtig.  Here, […]

POFFERTJIES
Posted by
Posted in

POFFERTJIES

POFFERTJIES 1 koppie kookwater 1 koppie koekmeel, gesif ½ koppie botter, in blokkies gesny 4 groot eiers Knippie sout (as jy ongesoute botter gebruik) Kook die water in ‘n kastrol met die botter. Staan by die kastrol en die oomblik as die water kook, gooi jy dadelik die gesifte meel in, alles gelyk. Klop dit […]

Mayonaise & Chutney Hoender
Posted by
Posted in

Mayonaise & Chutney Hoender

Gebakte Mayonaise & Chutney Hoender Bestanddele: 1 pak (8-10) hoenderstukke 1 pk bruin uiesop poeier 250 ml warm water (nie kook) 1/2 k mayonaise 1/4 k chutney 1/4 k soet chilli sous 1/4 k tamatie sous Sout Metode: Oond 180 gr C. Pak die hoender stukke in ‘n oondbak en geur liggies met sout. Meng […]

Sien Jesus Raak!- Markus 3:1-6
Posted by

Sien Jesus Raak!- Markus 3:1-6

Sien Jesus Raak!- Markus 3:1-6 Die oggend het vir my so pragtig begin – ‘n vleiloerie wat rustig sy jubellied uitborrel soos helder fonteinwater wat uit  die rotse opborrel; ‘n duifie wat rustig koer dat die dag aangebreek het; die kabbelende watertjie van my visdammetjie – o hoe wonderlik bevoorreg is ek nie dat my Vader vir my die […]

Vat Vroetel en Vryf
Posted by
Posted in

Vat Vroetel en Vryf

Vat Vroetel en Vryf Se Meraai vir Gatiep: Djy is sommer ‘n gemors. Djy gie my nie iens geld vir ‘n rok, of skoene of fokol nie. Van vandag af as djy iets in daai kooi wil he, issit R10 oppie spieeltafel daar!!! Gatiep se toe ; Nai, dis orraait, no problem. R10 issie geld […]

All Posts from This Month