Category Archives: Graperig Artikel

Ek met O.V.O gediagnoseer
Posted by
Posted in

Ek met O.V.O gediagnoseer

Ouderdomgedrewe Vergeetagtige Ongesteldheid.Teen sononder:

Is die kar nog vuil.
Die rekeninge is nie betaal nie.
Daar staan ‘n koppie koue koffie op die kombuistoonbank.
Die potplant kort nog water.
Ek kry nie die afstandbeheer nie.
My bril is weg.
En ek weet nie wat ek met die karsleutels gemaak het nie.

All Posts from This Category