Kwagga van Leeus kry Geel Kaart

Posted by

Die Lions speel teen die Bulle.

Halftyd is die score 49-0 vir die Lions.
Kwagga Smit het al die driee gedruk.
Die res van die Lions besluit om te gaan braai en Kwagga moet maar alleen verder speel.

Na die game kom Kwagga by die res. Hulle vra wat was die score.
Kwagga se 96-3 vir die Lions.

Die hele span is die hel in en vra hoe die hel kry die Bulle 3 punte. Kwagga se dis toe hy ‘n Geel kaart gekry het.

 

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.