Moeilikheid Met Die Swartes

Posted by

Klein Sipho stap in die kombuis in waar sy ma besig is om koekies te bak.

Hy sit sy hande in die koekmeel en vryf die meel oor sy kop. Hy sê:
“Kyk mamma ek is nou wit!”

Sy ma gee hom ñ klap en sê: “Sipho, gaan wys vir jou pa wat jy aangevang het!”
Hy maak so – en sy pa klap hom ook!

Van sy ouma wat langs sy pa sit, kry hy ook ñ oorveeg!

Sipho se ma vra: “Het jy iets hieruit geleer?”
Sipho huil, skud sy kop en sê: “Ek het! Ek is net vyf minute wit en het klaar moeilikheid met julle swartes!”

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.