Suurlemoene vir Vitamiene

Posted by

VERBASENDE GEVRIESDE SUURLEMOENE

Plaas die gewaste suurlemoen in die vrieskas.
Sodra bevrore rasper die hele suurlemoen fyn (met skil en al) en bêre in ‘n houer in die vrieskas.

Sprinkel dit oor jou al jou kos!! Op groente, slaai, roomys, sop, graan, pasta, spaghetti, rys, sushi, visgeregte, … die lys is eindeloos. Al die kos sal ‘n onverwagte wonderlike smaak verkry!

Heel waarskynlik dink jy net aan suurlemoensap as vitamien C??
Nie meer nie!

Wat is die groot voordeel van die gebruik van die hele suurlemoen behalwe die voorkoming van verderf & die toevoeging van nuwe smaak tot jou disse?

Suurlemoen skille bevat soveel as 5 tot 10 keer meer vitamiene as die suurlemoen sap self & dis wat jy vermors!

Suurlemoen skille is gesondheids vernuwend in die uitwissing van giftige
elemente in die liggaam. Die verrassende voordele van suurlemoen is die wonderbaarlike vermoë om kankerselle dood te maak! Dit is 10,000 keer sterker as chemoterapie!!

Waarom weet ons nie daarvan?
Omdat daar laboratoriums is wat belangstel in die maak van ‘n sintetiese weergawe sodat hulle groot winste kan maak. Jy kan nou ‘n vriend in nood help deur hom/haar te laat weet dat suurlemoene voordelig is in die voorkoming van die siekte.

Die smaak is lekker en dit produseer nie die gruwelike gevolge van chemoterapie. Hoeveel mense sal sterf terwyl dit geheim gehou word, sodat die groot multimiljoenêr maatskappye se wins nie in gevaar gestel word?

Hierdie plant is ‘n beproefde middel teen kanker van alle soorte.
Dit word ook beskou as ‘n anti-mikrobiese middel teen bakteriële infeksies en swamme, en is effektief teen inwendige parasiete en wurms. Dit reguleer bloeddruk & is ‘n antidepressant, dit bekamp stres en senuwee versteurings.

Die bron van hierdie inligting is fassinerend: dit kom van een van die grootste dwelm
vervaardigers in die wêreld, wie sê dat na meer as 20 laboratoriumtoetse sedert 1970, die aanhalings onthul dat dit die kwaadaardige selle in 12 kankers vernietig, insluitende kolon, bors, prostaat, long en pankreas …

Die samestellings van hierdie boom het ‘n 10,000 keer beter effek as die produk adriamycine, ‘n dwelm wat normaalweg gebruik word in die chemoterapeutiese wêreld, die middel vertraag die groei van die kankerselle. Wat selfs meer verbasend is: hierdie tipe van terapie met suurlemoen aftreksel vernietig net kwaadaardige kankerselle en dit het geen invloed op gesonde selle.

So, gee die suurlemoene ‘n goeie was, vries hulle en rasper. Jou hele liggaam sal jou daarvoor liefhê!!
🍋🍋🍋🍋🍋🍋 🍋

Comments 1

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.