Yearly Archives: 2018

Lig Jou Hoed
Posted by
Posted in

Lig Jou Hoed

Gatiep lê kaal op die strand met net ‘n hoed om sy privates te bedek. ‘n Dame loop verby en sê: “As jy ‘n gentleman was, sou jy jou hoed gelig het.” Gatiep gee haar so ‘n moerse skewe kyk en sê: “As djy nie so lelik was nie, het die hoed homself gelig!”

UNIEKE AFRIKAANSE WOORD FOK
Posted by
Posted in

UNIEKE AFRIKAANSE WOORD FOK

Een van die interessantste, kleurvolste woorde in Afrikaans, is die leenwoord fok en sy familie. Dis ‘n towerwoord wat, bloot deur sy klank, vreugde of pyn, liefde of haat, ontdekking of frustrasie kan weergee.  FOK is een van die min woorde wat die funksie van byna alle woordsoorte kan vervul.

Ek met O.V.O gediagnoseer
Posted by
Posted in

Ek met O.V.O gediagnoseer

Ouderdomgedrewe Vergeetagtige Ongesteldheid.Teen sononder:

Is die kar nog vuil.
Die rekeninge is nie betaal nie.
Daar staan ‘n koppie koue koffie op die kombuistoonbank.
Die potplant kort nog water.
Ek kry nie die afstandbeheer nie.
My bril is weg.
En ek weet nie wat ek met die karsleutels gemaak het nie.

Ryp In Die Winter
Posted by
Posted in

Ryp In Die Winter

Ryp in die Winter gaan oor die beskerming van n verhouding. Die besef dat die blare niks anders is as die “memories” van gebeure, en dat dit vervang word met nuwe “memories” jaar na jaar

All Posts from This Month