Yearly Archives: 2019

Posted by
Posted in

Asyn Wenke

ASYN WENKE Soos julle almal weet het asyn baie heilsame uitwerkings: Maak Hemp Krae Skoon: – Vryf ‘n pasta van koeksoda en asyn aan vuil hempkrae, laat dit ‘n ruk lank staan en was dan soos normaal. Maak Ou Skoenpolitoer weer bruikbaar – Gooi ‘n paar druppels asyn by skoenpolitoer wat hard geword het, dit […]

Posted by
Posted in

TAMATIE EN UIE RELISH

TAMATIE EN UIE RELISH 1 kg Tamaties uie knoffel olyfolie kerrie chillie tamatie pasta aromat bietjie asyn suiker Gooi alles in n pot prut vir so n halfuur of langer gooi in gesterilliseerde bottels bottel warm

‘n Mens is net ‘n Dier
Posted by
Posted in

‘n Mens is net ‘n Dier

Die weer is nou se dae baie snaaks. Vandag weer bedompig. Gelukkig waai daar ’n effense windjie. Nie genoeg om die aarde af te koel nie, maar dit troos darem. Louisa kyk op na die son wat sukkel-sukkel deur die wolke loer. Sy wonder wat sy gaan maak om te eet vanaand. Haar maag grom […]

Spreuke 3:6
Posted by

Spreuke 3:6

Spreuke 3:6 O Here my God, U is dan so getrou. Vanaf die dag van my geboorte, kyk U na my. Alles wat ek het, het ek van U ontvang, en dit is ontelbaar! Ek kan Sien, Hoor, Dink, Redeneer, Gesels en Lag. En as daar ‘n traan is, is U daar om te troos. U is Groot en Magtig.  Here, […]

POFFERTJIES
Posted by
Posted in

POFFERTJIES

POFFERTJIES 1 koppie kookwater 1 koppie koekmeel, gesif ½ koppie botter, in blokkies gesny 4 groot eiers Knippie sout (as jy ongesoute botter gebruik) Kook die water in ‘n kastrol met die botter. Staan by die kastrol en die oomblik as die water kook, gooi jy dadelik die gesifte meel in, alles gelyk. Klop dit […]

Mayonaise & Chutney Hoender
Posted by
Posted in

Mayonaise & Chutney Hoender

Gebakte Mayonaise & Chutney Hoender Bestanddele: 1 pak (8-10) hoenderstukke 1 pk bruin uiesop poeier 250 ml warm water (nie kook) 1/2 k mayonaise 1/4 k chutney 1/4 k soet chilli sous 1/4 k tamatie sous Sout Metode: Oond 180 gr C. Pak die hoender stukke in ‘n oondbak en geur liggies met sout. Meng […]

Sien Jesus Raak!- Markus 3:1-6
Posted by

Sien Jesus Raak!- Markus 3:1-6

Sien Jesus Raak!- Markus 3:1-6 Die oggend het vir my so pragtig begin – ‘n vleiloerie wat rustig sy jubellied uitborrel soos helder fonteinwater wat uit  die rotse opborrel; ‘n duifie wat rustig koer dat die dag aangebreek het; die kabbelende watertjie van my visdammetjie – o hoe wonderlik bevoorreg is ek nie dat my Vader vir my die […]

Vat Vroetel en Vryf
Posted by
Posted in

Vat Vroetel en Vryf

Vat Vroetel en Vryf Se Meraai vir Gatiep: Djy is sommer ‘n gemors. Djy gie my nie iens geld vir ‘n rok, of skoene of fokol nie. Van vandag af as djy iets in daai kooi wil he, issit R10 oppie spieeltafel daar!!! Gatiep se toe ; Nai, dis orraait, no problem. R10 issie geld […]

All Posts from This Month