Mayonaise & Chutney Hoender
Posted by
Posted in

Mayonaise & Chutney Hoender

Gebakte Mayonaise & Chutney Hoender Bestanddele: 1 pak (8-10) hoenderstukke 1 pk bruin uiesop poeier 250 ml warm water (nie kook) 1/2 k mayonaise 1/4 k chutney 1/4 k soet chilli sous 1/4 k tamatie sous Sout Metode: Oond 180 gr C. Pak die hoender stukke in ‘n oondbak en geur liggies met sout. Meng […]

Sien Jesus Raak!- Markus 3:1-6
Posted by

Sien Jesus Raak!- Markus 3:1-6

Sien Jesus Raak!- Markus 3:1-6 Die oggend het vir my so pragtig begin – ‘n vleiloerie wat rustig sy jubellied uitborrel soos helder fonteinwater wat uit  die rotse opborrel; ‘n duifie wat rustig koer dat die dag aangebreek het; die kabbelende watertjie van my visdammetjie – o hoe wonderlik bevoorreg is ek nie dat my Vader vir my die […]

Vat Vroetel en Vryf
Posted by
Posted in

Vat Vroetel en Vryf

Vat Vroetel en Vryf Se Meraai vir Gatiep: Djy is sommer ‘n gemors. Djy gie my nie iens geld vir ‘n rok, of skoene of fokol nie. Van vandag af as djy iets in daai kooi wil he, issit R10 oppie spieeltafel daar!!! Gatiep se toe ; Nai, dis orraait, no problem. R10 issie geld […]

Dis hoe mens geld maak in Janworry
Posted by
Posted in

Dis hoe mens geld maak in Janworry

Donald Trump wants the white house painted! 1. Chinese guy quoted 3 million 2. European guy quoted 7 million 3. Zuma quoted 10 million. Trump asked Chinese guy how did you quote? He said: 1 million for paint 1 million for labour 1 million profit. He asked European? He said : 3 million for paint […]

GEBROKE  WERELD
Posted by
Posted in

GEBROKE  WERELD

GEBROKE  WERELD GEDIG – deur Charmaine: Wanneer ek om my rondkyk en al die dinge sien, Van mense verlore, mishandel en ook verniel. Vra ek myself wat die mensdom tog besiel. Is hulle te blind om God te dien? Satan en sy magte het algehele beheer, Oor die dinge waarvan God ons in sy Woord […]

Tipies van die nuwe Suid-Afrika
Posted by
Posted in

Tipies van die nuwe Suid-Afrika

Tipies van die nuwe Suid-Afrika AG, LIEWE VADERLAND! Corinus Jy besluit om die naweek bietjie die groot stad te gaan verken. Jy sit (op die platteland) met hoë heinings, ‘n hond, diefwering, iemand wat in die huis sal slaap om ‘n ogie te hou, iemand wat in die woonstel agter aan die huis woon, diefwering voor al die vensters, […]

Suurlemoene vir Vitamiene
Posted by
Posted in

Suurlemoene vir Vitamiene

VERBASENDE GEVRIESDE SUURLEMOENE Plaas die gewaste suurlemoen in die vrieskas. Sodra bevrore rasper die hele suurlemoen fyn (met skil en al) en bêre in ‘n houer in die vrieskas. Sprinkel dit oor jou al jou kos!! Op groente, slaai, roomys, sop, graan, pasta, spaghetti, rys, sushi, visgeregte, … die lys is eindeloos. Al die kos […]

Die Kinders van Isreal
Posted by
Posted in

Die Kinders van Isreal

Die Kinders van Isreal Meneer”, se Klein Jannie, “daar is iets wat ek nie verstaan nie. “En wat is dit, Jannie?” vra Meneer. “Volgens die Bybel het die kinders van Israel die Rooisee oorgesteek, reg NE?” “Ja, dit is so.” “En die kinders van Israel het teen die Filistyne oorlog gemaak, reg?” “Ja, Jannie.” “En […]

Midder Nag Lesing
Posted by
Posted in

Midder Nag Lesing

Midder Nag Lesing ‘n Ou omie word voorgekeer deur die Polisie, ongeveer 02:00 in die oggend en hul vra hom waarheen hy oppad is hierdie tyd van die oggend. Hy antwoord, “Ek is oppad na ‘n lesing oor drink en bestuur; die uitwerking van alkohol op die menslike liggaam; die newe-effekte van rook en ook […]

Trotse Afrikaner
Posted by
Posted in

Trotse Afrikaner

Trotse Afrikaner “Aan die suidpunt van Afrika bly daar ’n spesiale klomp mense. Al tel hulle onder minder as 8% van die land se bevolking, is hierdie mense besonder merkwaardig: Só merkwaardig dat die ANC-meerderheidsregering amper daagliks wette moet skep of wysig om hierdie klein minderheidsgroepie te kriminaliseer, te marginaliseer en te penaliseer; Só merkwaardig […]

My Kleinding
Posted by
Posted in

My Kleinding

My Kleinding Ek kan probeer, ek kan huil Maar stadig maar seker kom daar n kloof en sonder toedoen raak ek net weg want as hul jou iets sou vertel van my was dit net sleg Ek staar na jou fotos soos jou ma dit plaas en wonder met trane of jy ooit gaan wonder […]

Gedig aan My Kinders
Posted by
Posted in

Gedig aan My Kinders

Gedig aan My Kinders Keer op keer het ek in die nag geroep Keer op keer het ek gedroom dat ek jou vas hou, en dat jy my hoor roep Keer op keer het my hart stukkend gebreek en het ek gewonder waarom jy nie leef wat jy preek Jy het my hoeveel keer ignoreer […]

Wie Skree Vir Die Bulls
Posted by
Posted in

Wie Skree Vir Die Bulls

Wie Skree Vir Die Bulls Die twee seuntjies speel krieket in ‘n parkie in Kaapstad. Terwyl hulle nog so speel, kom daar ‘n Rotweiler in en val die een seuntjie aan. Die ander seuntjie dink vinnig, vat sy kolf, druk dit by die Rotweiler se halsband deur en breek sy nek. Net toe kom daar […]

Die “Traffic Cop”
Posted by
Posted in

Die “Traffic Cop”

Die “Traffic Cop” Die Traffic cop trek n ou af wat speed en gee hom n moerse klap en se :ek wil jou nie wee so sien speed nie! Die speed cop stap om na die passenger side en gee die passenger ook n moerse klap! Die passenger vra, Nou waarvoor was dit? Ek is […]

Ek Wil Jule Mnese Net Wartsku
Posted by
Posted in

Ek Wil Jule Mnese Net Wartsku

Ek Wil Jule Mnese Net Wartsku Ek wil jule mnese net wartsku, dara is n mesgea wta op wahstap gestru wort wat n lienk bveat FRWEE PORN meot dit nei opomaak nie, dis n birus wta jou autcorretc ofpok en juo soos n rietart lat spel. gelkukkig kyk ek gald nei porn nie so ek […]