Waarskuwing !! Vat Die Bus

Posted by

Waarskuwing !! Vat Die Bus

Vriende, dis weer die einde van die jaar en tyd vir joligheid en jaareindfunksies.

Ek wil julle asseblief ernstig vermaan om nie te drink en bestuur nie!
Ek het gisteraand by ‘n geselligheid vasgehaak en toe dit huistoe gaan tyd word, het ek my kar daar gelos en ‘n bus gevat.

Ek is vandag SO trots op myself…ek het nog nooit voorheen ‘n bus bestuur nie!!!

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.