Category Archives: Rubrieke

Posted by
Posted in

Die wegstap

Soos twee mense in verskillende rigtings stap, elke dag tree vir tree, word die beeld en groote van elkeen keiner en kleiner, totdat jy nie meer die ander kan sien in die verte. Ek is stukkend vandag maar terselfde tyd so opgewonde ek huil en lag gelyk ek dink aan jou, en besef hoe lief […]

20 Jaar Voorentoe – Hoofstuk 3
Posted by
Posted in

20 Jaar Voorentoe – Hoofstuk 3

Hoodstuk 3 Stief Pa Ek moet opstaan en die foon op die tafeltjie gaan kry. Ek is net betyds om dit te antwoord. Dis my dogter, of moet ek sê “Stief dogter!” Ek het nog altyd n kleintjie dood aan die woord stief! Dit voel vir my na niks anders asof jy aangeneem is deur […]

Posted by
Posted in

TUISGEMAAKTE KONDENSMELK

TUISGEMAAKTE KONDENSMELK 1 koppie poeiermelk 1/3 koppie warm water 2/3 koppie strooisuiker Sit in menger en klits baie goed tot suiker opgelos is en kondensmelk dik is Ek koop glad nie meer kondensmelk vir enige iets nie. Ek het al die resepte probeer en uitgetoets. Ek het agtergekom dat die suiker sukkel om op te […]

Posted by
Posted in

Heerlike Kerrievis

INGELEGDE VIS/ KERRIEVIS Resep om varswater vis in te lê. 2+1/2kg skoongemaakte vis soos bv karp (in stukkies gesny), 4 uie in ringe gesny 3k asyn 1/2k water 3-4t sout 1/2k suiker 2+1/2e kerriepoeier 1e borrie 1/2t rooipeper en 6 gekneusde suurlemoen/lourier blare METODE: Strooi die sout en peper oor die opgesnyde vis. Meng die […]

Posted by
Posted in

Asyn Wenke

ASYN WENKE Soos julle almal weet het asyn baie heilsame uitwerkings: Maak Hemp Krae Skoon: – Vryf ‘n pasta van koeksoda en asyn aan vuil hempkrae, laat dit ‘n ruk lank staan en was dan soos normaal. Maak Ou Skoenpolitoer weer bruikbaar – Gooi ‘n paar druppels asyn by skoenpolitoer wat hard geword het, dit […]

Posted by
Posted in

TAMATIE EN UIE RELISH

TAMATIE EN UIE RELISH 1 kg Tamaties uie knoffel olyfolie kerrie chillie tamatie pasta aromat bietjie asyn suiker Gooi alles in n pot prut vir so n halfuur of langer gooi in gesterilliseerde bottels bottel warm

Tipies van die nuwe Suid-Afrika
Posted by
Posted in

Tipies van die nuwe Suid-Afrika

Tipies van die nuwe Suid-Afrika AG, LIEWE VADERLAND! Corinus Jy besluit om die naweek bietjie die groot stad te gaan verken. Jy sit (op die platteland) met hoë heinings, ‘n hond, diefwering, iemand wat in die huis sal slaap om ‘n ogie te hou, iemand wat in die woonstel agter aan die huis woon, diefwering voor al die vensters, […]

Trotse Afrikaner
Posted by
Posted in

Trotse Afrikaner

Trotse Afrikaner “Aan die suidpunt van Afrika bly daar ’n spesiale klomp mense. Al tel hulle onder minder as 8% van die land se bevolking, is hierdie mense besonder merkwaardig: Só merkwaardig dat die ANC-meerderheidsregering amper daagliks wette moet skep of wysig om hierdie klein minderheidsgroepie te kriminaliseer, te marginaliseer en te penaliseer; Só merkwaardig […]

All Posts from This Category