Stel Oond op 180 gr C Verhit 2 koppies melk en voeg 1 koppie gaar rys en 1 Eetlepel botter by. Klits 3 eiergele, 2 teelepels maizenza, 1/4 teelepel sout, 1/2 koppie suiker en 1 teelepel vanilla essens saam. Roer dit gelydelik by melkmengsel op stoof. Prut deur. Klits 3 eierwitte styf. Haal kastrol van stoof en vou eierwitte in. Skep in diep oondbak. Bak 30 minute tot goudbruim. Sprinkel kaneelsuiker oor, of bedien met dun vla, of eet met skep vanilla roomys.
Hoekom wil jy wag? Sluit Aan Vandag!
Hierdie webwerf is ontwikkel sodat jy, die potensiële of toekomstige lid, die plesier van skryf kan geniet.
Miskien is jy iemand wat graag ‘n gedig of nuusberig van jou omgewing of enig ander wil skryf, of miskien wil jy net ‘n grapartikel deel met die doel om soveel ander te vertel.
Dit is nou nie so dat jy dalk soveel skryf dat jy dalk jou eie webwerf wil begin nie, maar hier kan jy jou insette met duisende en ander maak, en net so veel keer as wat jy wil.
- Nou Hoekom Sal Ek nou Hier Wil Skryf? ( Klik Hier)
- En Waaroor Mag Ek Skryf, En Waaroor Nie ? ( Klik Hier)
- Kategorieë wat tans beskikbaar is
- Wat sê ander
