Monthly Archives: January 2023

Posted by
Posted in

Joh 15:15

Geliefdes is vriendskap nie die enigste sement wat die wêreld bymekaarhou nie ? Vriendskap is nie net ‘n vrug vir ons eie gewin nie, nee dit is ook ‘n geleentheid om vir iemand anders iets te beteken. Kyk wat sê: 15 Ek noem julle nie meer diensknegte nie, omdat die dienskneg nie weet wat sy […]

Posted by
Posted in

GÉNESIS 1:27 AFR53

En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape. Hartlike Donderdag Goeie Môre hier het ons nog ‘n dag en krag uit God se mag: So het God ons gemaak met die teerheid van ‘n Vader hart. Hy het […]

Posted by
Posted in

ROMEINE 4:20 AFR53

En hy het nie deur ongeloof aan die belofte van God getwyfel nie, maar hy is versterk deur die geloof en het aan God die eer gegee Hartlike Vrydag Goeie Môre en die begin van nog ń heerlike naweek daarom die herinnering: Geliefdes hy of sy wat dink dat hul belangrik is, moet weer dink. […]

Posted by
Posted in

DEUTERONÓMIUM 8:18 AFR53

Maar dink aan die Here jou God, dat dit Hy is wat jou krag gee om rykdom te verwerwe, dat Hy sy verbond kan bevestig wat Hy aan jou vaders met ‘n eed beloof het, soos dit vandag is. Geliefdes hoe maklik neem ons aan, more moet maar daar wees, maar werklik is elke môre […]

Posted by
Posted in

Psalm 84:12

‘Want die HERE God is ‘n Son en Skild; die HERE sal genade en eer gee; Hy sal die goeie nie onthou aan die wat in opregtheid wandel nie.’ – Aan die begin van die jaar is dit goed om onsself aan God se goedheid te herinner. – Druk deur, met verwagting in jou hart. […]

Posted by
Posted in

God is liefde

En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom.     I JOHANNES 4:16 AFR53 Die liefde wat ons optel wanneer ons moeg word langs die pad. Die hoop vir elke nuwe uur sorg […]

All Posts from This Month