Die Kinders van Isreal

Posted by

Die Kinders van Isreal

Meneer”, se Klein Jannie, “daar is iets wat ek nie verstaan nie.
“En wat is dit, Jannie?” vra Meneer.
“Volgens die Bybel het die kinders van Israel die Rooisee oorgesteek, reg NE?”
“Ja, dit is so.”
“En die kinders van Israel het teen die Filistyne oorlog gemaak, reg?”
“Ja, Jannie.”
“En die kinders van Israel het die Tempel gebou, reg?”
“En die kinders van Israel het teen die Egiptenare geveg, en teen die
Romeine geveg, en die kinders van Israel het altyd iets belangriks gedoen,
Reg?”
“Wát is jou vraag?”
“Nou wat het die grootmense dan gedoen?”

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.