Dr Verwoerd Op Die Radio

Posted by

Ek het verlede jaar ‘n 1962 Cortina op ‘n plaas gaan koop.

Die kar was 50 jaar toegesluit in ‘n garage.

Met ‘n bietjie gesukel het ons hom aan die gang gekry.

Toe ek die Radio aanskakel, toe praat Dr Verwoerd nog op hom!

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.