Hoe Het Dit Gebeur?

Posted by

Die storie van die boer wat in ‘n ongeluk met sy bakkie sterf, maar die hond en ou Jonas oorleef.
Vra die polisie vir Jonas: “Wat het gebeur?”
Jonas: “Nee, jy moet die fokken hond vra. Hy sit mos altyd voor.”

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.