Jy Moet Dit Meet

Posted by

Ou kom met n blou-apie in die kroeg.

Bestel n bier, en kyk die game, terwyl die apie die wereld vol aan alles proe en peuter.
Vreet hier peanuts, daar n olyf by n girl, chips by die ou, en nie lank nie, spring hy op die pool tafel, en sluk die wit bal in.

Barman is hoogs demoer in.

Die ou vra verskoning, betaal vir sy bier, n vol stel balle, en 2 nuwe pool stokke ook sommer.

Vang die apie, en daar gaat hy.

So 3 weke later is hy trug, selfde storie, maar die barman sien hier skort iets.
Die apie druk n olyf in sy hol, dan vreet hy hom.
Peanuts ook eers hol toe, en dan vreet hy hom.

Barman vra die ou naderhand wat issit met die aap se weird gedrag?

Nee se hy, van hy daai poolbal ingesluk het meet hy eers alles voor hy dit vreet.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.