Man sit en channel surf.
Vrou skree uit kombuis, wat flick jy so tussen die kanale?
Man se, daar is golf op een kanaal, en porn op die ander, ek kan nie besluit wat om te kyk nie.
Vrou se, kyk die porn, jy weet klaar hoe om golf te speel

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.