Is Dit Al More?

Posted by

Wat’s die verskil tussen ‘n Goeie sekretaresse en ‘n BAIE goeie sekretaresse?
‘n Goeie sekretaresse sê: “Goeie môre, Meneer!”
‘n Baie goeie sekretaresse sê: “Goeiste, Meneer, dis al môre!”

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.