Wat Gaan Aan?

Posted by

Vrou gaan sien ‘n priester na haar 9de baba.
“Ek weet nie hoekom word ek so gou swanger nie. Dit moet iets in die lug wees!”
“Ja”, sê die priester: “… dis jou bene.”

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.