Pyppie Blaas Tyd

Posted by

Oom wat verkeersman was , kry Alzheimer en gaan ouetehuis toe.
Daar reël hy die verkeer van rystoele en looprame in die gange.
Een oggend vergeet hy om sy broek aan te trek, hy stop ‘n tannie in die rystoel.
Toe sy voor hom stop kyk sy so in Meneer vas:

“Ag Vader, moet ons nou vanmore nog in die pypie blaas ook!”

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.