Verkeerde Sleutel

Posted by

Verkeerde Sleutel

Voor Koos oorlog toe vertrek, trek hy ‘n staal broek vir sy vrou aan, sluit dit en gee die sleutel vir sy vriend Ben.

“As ek nie binne 4 jaar terug is nie, sluit oop en geniet my vriend.”

Hy spring op sy perd en val in die pad.

So ‘n halfuur later sien hy ‘n stofwolk agter hom. Hy stop en sien dis Ben.

“Wat skort?” vra Koos.

Ben uitasem :
“Dis die verkeerde sleutel!”

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.