Vat Vroetel en Vryf

Posted by

Vat Vroetel en Vryf

Se Meraai vir Gatiep: Djy is sommer ‘n gemors.
Djy gie my nie iens geld vir ‘n rok, of skoene of fokol nie.
Van vandag af as djy iets in daai kooi wil he, issit R10 oppie spieeltafel daar!!!

Gatiep se toe ; Nai, dis orraait, no problem. R10 issie geld nie.

So gaan dit en hier by die 25 ste van die maand krap hy in sy sak en hy het net R7. Vra vir Meraai; Nu wat kry ‘n man vir R7??

Tune Meraai; All you are getting is vryf, vroetel en vat!
Sharp, se Gatiep. Hy vryf, vroetel en vat, vryf, vroetel en vat en daar spring Meraai uit die kooi uit en hardloop hangkas toe.

Hei, skreeu Gatiep, wa gaat djy hien??? Ekket R7 betaal vir vryf vroetel en vat en is nog lank nie klaar nie!!! NAI!!!
Skreeu Meraai trug.
EK GA NET CHECK OF EK NIE R3 VIR DJOU HET OM TE LIEN NIE!!

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.