Category Archives: Graperig Artikel

Posted by
Posted in

Die Kinders van Isreal

Meneer”, se Klein Jannie, “daar is iets wat ek nie verstaan nie. “En wat is dit, Jannie?” vra Meneer. “Volgens die Bybel het die kinders van Israel die Rooisee oorgesteek, reg NE?” “Ja, dit is so.” “En die kinders van Israel het teen die Filistyne oorlog gemaak, reg?” “Ja, Jannie.” “En die kinders van Israel […]

Posted by
Posted in

Midder Nag Lesing

‘n Ou omie word voorgekeer deur die Polisie, ongeveer 02:00 in die oggend en hul vra hom waarheen hy oppad is hierdie tyd van die oggend. Hy antwoord, “Ek is oppad na ‘n lesing oor drink en bestuur; die uitwerking van alkohol op die menslike liggaam; die newe-effekte van rook en ook die nadele van […]

Wie Skree Vir Die Bulls
Posted by

Wie Skree Vir Die Bulls

Die twee seuntjies speel krieket in ‘n parkie in Kaapstad. Terwyl hulle nog so speel, kom daar ‘n Rotweiler in en val die een seuntjie aan. Die ander seuntjie dink vinnig, vat sy kolf, druk dit by die Rotweiler se halsband deur en breek sy nek. Net toe kom daar ‘n joernalis verby en hy […]

Die “Traffic Cop”
Posted by
Posted in

Die “Traffic Cop”

Die Traffic cop trek n ou af wat speed en gee hom n moerse klap en se :ek wil jou nie wee so sien speed nie! Die speed cop stap om na die passenger side en gee die passenger ook n moerse klap! Die passenger vra, Nou waarvoor was dit? Ek is mos nie die […]

Ek Wil Jule Mnese Net Wartsku
Posted by
Posted in

Ek Wil Jule Mnese Net Wartsku

Ek wil jule mnese net wartsku, dara is n mesgea wta op wahstap gestru wort wat n lienk bveat FRWEE PORN meot dit nei opomaak nie, dis n birus wta jou autcorretc ofpok en juo soos n rietart lat spel. gelkukkig kyk ek gald nei porn nie so ek het dti nei oopmegaak nie waraskie […]

Waar Bly Jy ?
Posted by
Posted in

Waar Bly Jy ?

Government announced dat as jy 5 kinders het, kry jy automaties ‘n salaris increase van R5000. ‘n ou van Brakpan hoor die ding en se vi sy vrou, dies mos oraait man, nou kan ek jou vetrel van daai laitie wat ek het by daai girl in Springs, ek sal hom gaan haal sodat hy […]

Bordjie Teen Die Muur
Posted by
Posted in

Bordjie Teen Die Muur

Ou Koos sit in ‘n kroeg en bestel ‘n dop… Teen die muur sien hy ‘n bordjie wat lees: Kaastoebroodjies: R10.00 Chicken Mayo: R15.00 Draadtrek: R20.00 Hy roep die sexy blonde kroegmeisie nader en vra: ‘Is jy die een wat die draadtrek doen?’ ‘Ja…’ antwoord sy terwyl sy haar ogies in Koos se rigting fladder […]

Hoe Haal Mens Duike Uit Jou Kar
Posted by
Posted in

Hoe Haal Mens Duike Uit Jou Kar

Die Brakpan blondine bel die panelbeaters en vra hoe kan sy die duike uit haar kar kry. Die panelbeater grap en sê sy moet in die exhaust blaas dan pop die duike uit. Die middag toe haar ander Brakpan vriendin by die huis kom, sien sy dat haar vriendin in die exhaust blaas en wil […]

Nie Ons Kind
Posted by
Posted in

Nie Ons Kind

Na tien jaar kom die ma agter dat hul oudste kind nie soos sy jonger sussie lyk nie en gaan doen ‘n DNS-toets om sekerheid te kry. Tot haar skok wys die toetse dat nie sy of haar man aan die kind bloedverwant is nie. Dié aand sê sy vir haar man: “Weet jy dat […]

Verkeerde Sleutel
Posted by
Posted in

Verkeerde Sleutel

Voor Koos oorlog toe vertrek, trek hy ‘n staal broek vir sy vrou aan, sluit dit en gee die sleutel vir sy vriend Ben. “As ek nie binne 4 jaar terug is nie, sluit oop en geniet my vriend.” Hy spring op sy perd en val in die pad. So ‘n halfuur later sien hy […]

All Posts from This Category