Category Archives: Resepte

VARK SKENKELS
Posted by
Posted in

VARK SKENKELS

Hierdie resep is genoeg vir vier mense. Vars of gerookte skenkels kan gebruik word, maar as mens gerookte skenkels gebruik, dan moet jy nie sout in die kos gooi nie, want dan is dit reeds sout genoeg. 2 middelmatige varkskenkels 4 wonderpeperkorrels 4 kruienaeltjies 1 groot lourierblaar of 1 t gestampte koljander ‘n suurlemoenblaar sout […]

Outydse Ryspoeding
Posted by
Posted in

Outydse Ryspoeding

Stel Oond op 180 gr C Verhit 2 koppies melk en voeg 1 koppie gaar rys en 1 Eetlepel  botter by. Klits 3 eiergele, 2 teelepels maizenza, 1/4 teelepel sout, 1/2 koppie suiker en 1 teelepel vanilla essens saam. Roer dit gelydelik by melkmengsel op stoof. Prut deur. Klits 3 eierwitte styf. Haal kastrol van […]

YSKAS MELKTERT
Posted by
Posted in

YSKAS MELKTERT

YSKAS MELKTERT. Trippel Melktert Genot. 2 pakkies tennis beskuitjies 1 Liter Melk ¼ kop suiker 1 Eier 1 Blikkie Kondensmelk 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier 2 Eetl Mielieblom (maizena) Sout METODE: Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier Verhit die melk & Kondensmelk tot kookpunt Voeg die vla pasta by met ‘n dun straaltjie […]

7 MINUTE MIKROGOLF KOEK
Posted by
Posted in

7 MINUTE MIKROGOLF KOEK

7 MINUTE MIKROGOLF KOEK! Bestanddele 1 Koppie Suiker, 1 Koppie Bruismeel, Knippie sout, Koppie warm water, 2 eiers, 3 eetlepels kakao, 4 eetlepels olie Metode Meng alles saam. Gooi in gesmeerde bak, en mikrogolf op volle krag vir 7 minute! Wanneer klaar los hom vir so 10 minute in mikrogolf. Versier met 1 blik caramel […]

PAMPOEN POFFERTJIES
Posted by
Posted in

PAMPOEN POFFERTJIES

PAMPOEN POFFERTJIES PUMPKIN PUFFS SOUS 2 kop suiker 2 kop melk 1 kop water 2 eetl botter 5tl maizina angemaak met bietjie van die melk Sout na smaak Kook alles en bring tot kookpunt PAMPOENKOEKIE 2 kop gaar pampoen 2 kop meel 4tl bakpoeier 2 eiers INSTRUKSIES Meng alles. Skep nou lepels vol in pan […]

Malvalekkers
Posted by
Posted in

Malvalekkers

Malvalekkers (Marshmallows) 30 ml gelatien 125 ml koue water 500 ml strooisuiker 125 ml kookwater pienk voedselkleursel 10 ml vanielje geursel versiersuiker om lekkers in te rol Spuit ‘n 2,5 liter bak met kleefwerende kossproei. Week die gelatien in die koue water tot sponsagtig. Verhit stadig totdat dit heeltemal opgelos is. Voeg die res van […]

HOENDER IN COKE
Posted by
Posted in

HOENDER IN COKE

HOENDER IN COKE Lewer 4 – 6 porsies 1 kg hoenderstukke (boudjies, vlerkies, dye) Marinade 60 ml (¼ k) sojasous 60 ml (¼ k) bruinsuiker 30 ml (2 e) bruinasyn sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 340 ml-blik Coke roosmaryntakkie of enige ander vars kruie METODE: 1Meng al die marinade-bestanddele saam. Giet oor hoenderstukke en […]

Telefoon Poeding
Posted by
Posted in

Telefoon Poeding

Telefoon poeding: +- 80 jaar oud. Nuwe naam – Cell poeding. 1 en a half koppie meel 1 koppie melk 1 teelepel koeksoda 1 eier 1 koppie suiker 1/4 eetlepel botter 1 teelepel fyn gemmer 2 eetlepels appelkoos konfyt KLOP SUIKER EN BOTTER EN EIER TOT ROOM. VOEG DROE BESTAANDELE BY EN MENG MET MELK […]

POFFERTJIES
Posted by
Posted in

POFFERTJIES

POFFERTJIES 1 koppie kookwater 1 koppie koekmeel, gesif ½ koppie botter, in blokkies gesny 4 groot eiers Knippie sout (as jy ongesoute botter gebruik) Kook die water in ‘n kastrol met die botter. Staan by die kastrol en die oomblik as die water kook, gooi jy dadelik die gesifte meel in, alles gelyk. Klop dit […]

Mayonaise & Chutney Hoender
Posted by
Posted in

Mayonaise & Chutney Hoender

Gebakte Mayonaise & Chutney Hoender Bestanddele: 1 pak (8-10) hoenderstukke 1 pk bruin uiesop poeier 250 ml warm water (nie kook) 1/2 k mayonaise 1/4 k chutney 1/4 k soet chilli sous 1/4 k tamatie sous Sout Metode: Oond 180 gr C. Pak die hoender stukke in ‘n oondbak en geur liggies met sout. Meng […]

Suurlemoene vir Vitamiene
Posted by
Posted in

Suurlemoene vir Vitamiene

VERBASENDE GEVRIESDE SUURLEMOENE Plaas die gewaste suurlemoen in die vrieskas. Sodra bevrore rasper die hele suurlemoen fyn (met skil en al) en bêre in ‘n houer in die vrieskas. Sprinkel dit oor jou al jou kos!! Op groente, slaai, roomys, sop, graan, pasta, spaghetti, rys, sushi, visgeregte, … die lys is eindeloos. Al die kos […]

All Posts from This Category