Submit Ticket
Recent Posts
Ryp in die Winter gaan oor die beskerming van n verhouding. Die besef dat die blare niks anders is as die “memories” van gebeure, en dat dit vervang word met nuwe “memories” jaar na jaar
Ouderdomgedrewe Vergeetagtige Ongesteldheid.Teen sononder: Is die kar nog vuil. Die rekeninge is nie betaal nie. Daar staan ‘n koppie koue koffie op die kombuistoonbank. Die potplant kort nog water. Ek kry nie die afstandbeheer nie. My bril is weg. En ek weet nie wat ek met die karsleutels gemaak het nie.
Een van die interessantste, kleurvolste woorde in Afrikaans, is die leenwoord fok en sy familie. Dis ‘n towerwoord wat, bloot deur sy klank, vreugde of pyn, liefde of haat, ontdekking of frustrasie kan weergee. FOK is een van die min woorde wat die funksie van byna alle woordsoorte kan vervul.
Gatiep lê kaal op die strand met net ‘n hoed om sy privates te bedek. ‘n Dame loop verby en sê: “As jy ‘n gentleman was, sou jy jou hoed gelig het.” Gatiep gee haar so ‘n moerse skewe kyk en sê: “As djy nie so lelik was nie, het die hoed homself gelig!”
Manne…. …..as jy op ‘n girl afkom wat hot, sexy, lojaal, nie materialisties, en finansieel onafhanklik is. En sy kan haar ding in die kombuis regdoen. En as jy sê spring dan vra sy hoe hoog. En sy glo jy is die enigste handsome ou op aarde. En sy kan die Stormers se gebrek aan ‘n game-plan aan jou vrinne uitlê. En sy weet wat om te doen as jy sê, “nou gaan ons braai”! En sy was jou bakkie sonder dat jy vra. En sy luister na elke woord wat jy sê. En sy val jou nooit in die rede nie. ….. dan moet jy weet die dagga wat jy rook is Top Kwaliteit!!!
Koos en sy vrou neem n seuntjie vir die vakansie plaas toe, maar die kind is baie stout. Op die 3de dag bel Koos die weeshuis: “More, dis Van Der Merwe. Daai laaitie van julle het my donkie geverf, my vrou se skoukat se hare afgesny en my haan se twee pote afgekap!” “Excuse me sir, I don’t understand Afrikaans.” Koos: “I say that boy of yours painted my ass, shaved my wives pussy and cut two feet off my cock!”
Man sit en channel surf. Vrou skree uit kombuis, wat flick jy so tussen die kanale? Man se, daar is golf op een kanaal, en porn op die ander, ek kan nie besluit wat om te kyk nie. Vrou se, kyk die porn, jy weet klaar hoe om golf te speel
Jan, Piet, Koos en Gert speel elke Saterdag golf. So besluit die manne dat hulle op Kersdag ook wil speel. Maar hulle weet dit gaan moeilik by die vrouens verby kom. Kersdag kom en almal daag op. Jan: “Jissie manne, weet julle hoe duur het dit my gekos om hier te wees? Ek moes vir my vrou n diamantring koop!”. “Wat?” Sê Piet. “Jy dink jy het duur betaal?! Ek moes vir my vrou ‘n vakansie oorsee koop!!” “Dis niks!” sê Koos. “Ek is die ergste af, ek moes vir my vrou ‘n splinternuwe BMW koop!!”. “Nee manne!” sê Gert. “Dit het my nie ‘n sent gekos nie. Vanoggend toe ek wakker word, toe klap ek vroulief so op die boud en sê; Golf-course or intercourse? Toe sê sy: Onthou om jou hoed op te sit!”
My Skoonma kla alewig dat niemand haar meer bel nie… Toe sit ek ‘n “How’s My Driving” sticker op haar kar se bumper, met háár nommer daarop… EN nou lui haar foon ONOPHOUDELIK!
Wat’s die verskil tussen ‘n Goeie sekretaresse en ‘n BAIE goeie sekretaresse? ‘n Goeie sekretaresse sê: “Goeie môre, Meneer!” ‘n Baie goeie sekretaresse sê: “Goeiste, Meneer, dis al môre!”
Vrou gaan sien ‘n priester na haar 9de baba. “Ek weet nie hoekom word ek so gou swanger nie. Dit moet iets in die lug wees!” “Ja”, sê die priester: “… dis jou bene.”
Oom wat verkeersman was , kry Alzheimer en gaan ouetehuis toe. Daar reël hy die verkeer van rystoele en looprame in die gange. Een oggend vergeet hy om sy broek aan te trek, hy stop ‘n tannie in die rystoel. Toe sy voor hom stop kyk sy so in Meneer vas: “Ag Vader, moet ons nou vanmore nog in die pypie blaas ook!”
“Dokter, ek het infeksie!” “Mevrou, hoeveel keer het jy seks?” “So een keer ‘n maand.” “Mevrou, dit is nie infeksie nie, dis ROES.”
Seuntjie vra sy ma: “As binne egtelike kinders deur die ooievaar gebring word, waar kom buite egtelike kinders vandaan?” Ma antwoord: “Rondloper voëls!!!!!!!!!!!”
Seuntjie aan ma: “Ek wil graag ‘n boetie hê vir Kersfees!” Ma: “Daar is te min tyd daarvoor my kind.” Seuntjie: “Maak dan soos Pappa en sit meer manne op die job!!!!!”
Die storie van die boer wat in ‘n ongeluk met sy bakkie sterf, maar die hond en ou Jonas oorleef. Vra die polisie vir Jonas: “Wat het gebeur?” Jonas: “Nee, jy moet die fokken hond vra. Hy sit mos altyd voor.”
Die Lions speel teen die Bulle. Halftyd is die score 49-0 vir die Lions. Kwagga Smit het al die driee gedruk. Die res van die Lions besluit om te gaan braai en Kwagga moet maar alleen verder speel. Na die game kom Kwagga by die res. Hulle vra wat was die score. Kwagga se 96-3 vir die Lions. Die hele span is die hel in en vra hoe die hel kry die Bulle 3 punte. Kwagga se dis toe hy ‘n Geel kaart gekry het.
NASA stuur 2 ape en ‘n nie blanke Mars toe. Net toe hulle deur die atmosfeer gaan roep NASA vir Aap No.1: “Sit twee van die 3 branders af, en start die verkoelings meganisme! Hy doen dit…. NASA roep toe Aap No2: “Verander die rigting 33 grade Suid-suid Oos, en aktiveer die Sonskild. Hy doen dit…… Toe alles onder beheer is roep die nie blanke vir NASA en vra: “Wat moet ek doen ?” NASA antwoord: “Jy vat aan niks ! Jy voer net die Ape !”
Jim and John wanted a drink real bad, but they barely had a euro between them. Jim had an idea. He bought a large sausage. They went into a pub and ordered 4 drinks each. Jim said, “Don’t worry, I have a plan. I’ll stick the sausage through my zipper & you go on your knees and put it in your mouth. The bartender will get mad and throw us out.” They did exactly that, and sure enough, the bartender threw them out of the Pub. They then went from pub to pub, had free drinks, and each & every time, they were thrown out. By the time they got to the 10th pub, John said, “I can’t do this anymore, I am drunk & my knees are killing me.” Jim replied, “How do you think I feel.. I can’t even remember at which pub I lost the Sausage.!!
After I retired, my wife insisted that I accompany her on her trips to Wal-Mart. like most men, I found shopping boring and preferred to get in and get out. My wife is like most women – loves to browse & leaves me with endless time to fulfill. Yesterday my dear wife received the following letter, from the local Wal-Mart Dear Mrs. Harris: Over the past six months, your husband has caused quite a commotion, in our store. We cannot tolerate this behavior and have been forced to, ban both of you from the store. Our complaints against your husband, Mr. Harris, are listed below and are documented by our video surveillance cameras: 1. June 15: He took 24 boxes of condoms and randomly put them in other people’s carts when they weren’t looking. 2. July 2: Set all the alarm clocks in Housewares to go off at 5-minute intervals. 3. July 7: He made a trail of tomato juice on the floor leading to the women’s restroom. 4. July 19: Walked up to an employee and told her in an official voice,’Code 3 in House wares. Get on it right away’. This caused the employee to leave her assigned […]
Two guys, in their mid-twenties, sitting at the bar… One of the guys says to his buddy: “Man, you look tired.” His buddy says: “Mate, I’m exhausted. My girlfriend and I have sex all the time. She’s after me 3 to 4 times a day. I just don’t know what to do.” A fellow about 65+ years, sitting a couple of stools down, overheard the troubled conversation. He looked over at the two young men, and with the wisdom of his years, said… “Marry her. That’ll put a stop to that shit.”
A Pastor keeps chickens on the church premises…. One evening a cock went missing. In church the next day the Pastor asked “Who HAS a cock?” All the MEN got up… “No, I mean who has SEEN a cock?” All the WOMEN got up… “No, no, no…. I meant… who has seen a cock that isn’t THEIRS?” More than half of the CHURCH WOMEN got up. “Ohhhh for goodness sake!! Who has seen MY cock?!” All the CHOIR GIRLS got up…. The Pastor’s WIFE fainted. The Pastor shouted ” ’n HAAN julle moere… ‘n Haan…”
Jannie kom by sy juffrou in die klas en sê: Ek wil juffrou nie bang praat nie, maar my pa het gesê as my punte nie drasties verbeter nie, gaan iemand gemoer word!
Leeu ondersteuner stap by ‘n kroeg in met sy klein Jack Russel onder die arm. “Kan ek en my hondjie die Leeus vs Bulls game hier kyk”? :vra hy. Die Barman sê:”Eintlik word diere nie hier toegelaat nie maar as jy en die hond julle gedra kan julle kyk. Ek soek geen klagtes nie”. Binne die eerste minuut teken die Leeus die eerste punte aan met ‘n strafskop. Die hondjie spring los en begin die oulikste toertjies doen. Die barman is baie beindruk en sê: “die hond is so oulik, wat doen hy as die Bulle ‘n drie druk?”. Die Leeu ondersteuner antwoord:” ek weet nie, ek het hom nou eers 5 jaar.
Gatiep & Meraai stap aan fliek toe.. .Langsie pad sien Gatiep ‘n hoene vebyhol. Hy skrapie hoene en vang hom. Byrie fliek gekom vra hy vi Meraai: “Nou wa mak ek nou merrie hoenatjie?” Meraai sê: “Ney da’s mos plek foe in djou broek! Sittie hoenatjie ma da in.” Sit die twie nou innie fliek, begin die hoenatjie benoud raak. Gatiep mak toe sy gulp oep soelat die hoenatjie kan lug kry. Langs Gatiep sit nog ‘n girltjie en ha ou. “Kykie langsan!” sê sy “Gatiep se flaai is oep!” Sê die ou “So wat? Djy het mos al baie oep flaais gesien!” Sê sy: “Dja, ma Gatiep se deng stiek by sy flaai uit!” Sê hy “Get real! Djy het mos al baie denge gesien, wat’s a problem? Sê sy “Djirre! ma Gatiep se deng vriet my popcorn!”
Hi, kan iemand my help asseblief? Ek is nog besig met die Comrades Marathon. Ek is nou by ñ bordjie wat sê Walvisbaai 45 km en ek sien niemand anders nie, ek vermoed ek is heel voor! Bring asb Voltaren en water!
Piet trou met sy nooi met wie hy lank uitgegaan het. Paar maande na die troue sit hy en patrone laai vir ‘n opkomende jagtog. Nadat vroutjie hom ‘n lang tyd in stilte dop gehou het sê sy: “Liefie ek het nou so gedink, dink jy nie nou dat ons getroud is is tyd vir jou om op te hou jag, visvang,patrone laai en al daardie goed nie? Miskien moet jy jou gewere en boot verkoop!” Piet kry so ‘n snaakse uitdrukking op sy gesig. Sy vra:” Liefie wat’s nou fout?” Piet: “Vir ‘n oomblik daar het jy soos my eks vrou geklink!” Sy: “Jou eks vrou?….Ek het nie geweet jy was voorheen getroud nie!” Piet: “Ek was nie!”
Die boer wil sy plaas verkoop en wys die voornemende koper rond. Hulle kom op ‘n boom af met ‘n moewiese byenes in. KOPER: “NEE WAT. Ek wil ‘n gastehuis oopmaak en dit sal nie deug as my gaste deur bye gesteek word nie. Die nes moet weg.” BOER: “Nee Man. In die 20 jaar wat ek hier bly, is niemand nog deur ‘n by gesteek nie. Kom ons maak ‘n deal: Ek bind jou kaalbas aan hierdie boom vas vir 15 minute lank en as ‘n by jou steek, gee ek jou 20 persent afslag op die koopprys. So gesê so gedaan. Toe die boer na 15 minute terugkom, vind hy die koper in gehawende toestand aan. Hy sweet, hy snak na asem, hang pap aan die boom en is bloedrooi in die gesig. BOER: ” Wat’s fout, Jong? Het ‘n by jou gesteek? ” KOPER: “NEE. Maar sê my een ding: Daai kalfie wat hier rondloop, het hy dan nie ‘n ma nie?”!!!”
Afrikaans is darem ‘n mooi taal. Die nuwe woord vir “hoerhuis” is builders’ warehouse. Jy kan saag, stoot, spyker, suig, dril, skuur, opklim, aangee en selfs draad trek als onder een dak!
Klein Sipho stap in die kombuis in waar sy ma besig is om koekies te bak. Hy sit sy hande in die koekmeel en vryf die meel oor sy kop. Hy sê: “Kyk mamma ek is nou wit!” Sy ma gee hom ñ klap en sê: “Sipho, gaan wys vir jou pa wat jy aangevang het!” Hy maak so – en sy pa klap hom ook! Van sy ouma wat langs sy pa sit, kry hy ook ñ oorveeg! Sipho se ma vra: “Het jy iets hieruit geleer?” Sipho huil, skud sy kop en sê: “Ek het! Ek is net vyf minute wit en het klaar moeilikheid met julle swartes!”
“Skattie,het jy al ooit ‘n opgefrommelde twintigrand noot gesien?” vra die vrou. “Nee,” sê haar man. Sy gee hom so ‘n seksie kykie en trek stadig ‘n gefrommelde R20 noot tussen haar borste uit. “Skattie,het jy al ooit ‘n opgefrommelde vyftigrand noot gesien?” vra vroulief. “Uh,nee,” sê hy,so ‘n bietjie meer nuuskierig. Sy gee hom weer so ‘n stoute knipoog en steek verleidelik haar hand voor by haar panty in en trek ‘n gefrommelde vyftigrand noot uit. “Sê my,het jy al ooit drie honderd duisend rand opgefrommel gesien?” sê sy. “Nee,” sê hy, nou regtig al erg opgewonde!! “Wel,gaan kyk dan in die garage…..!”
Die 17-jarige tiener vertel haar ma al huilende sy is swanger. Al gillende vereis die ma dat die meisie sê wie die pa is. Sy bel iemand. Twintig minute later trek ’n Ferrari by die erf in. ’n Ouer man in ’n Armani- pak klim uit. Hy soengroet die kind, vat haar hand en gaan sit in die voorhuis saam met die ouers. “Dag Oom, dag Tannie,” sê hy. “ Jul dogter het my van die probleem vertel. Ek sal tot die punt kom. Ek kan nie met haar trou nie vanweë my persoonlike situasie, maar ek kan dit regstel. Ek sal alle uitgawes betaal en vir jul dogter sorg vir die res van haar lewe. As dit ’n dogter is, kry sy twee ondernemings, ’n dorpshuis, ’n villa by die see en ’n R2 miljoen-bankrekening. As dit ’n seun is, kry hy ’n paar fabrieke en R4 miljoen in die bank. Vir ’n tweeling gee ek elkeen ’n fabriek en R2 miljoen. “Daar is net een probleem: Wat dink julle moet ek doen as daar ’n miskraam is?” Op dié punt breek die pa die stilte: “Dan probeer julle maar weer, boetie!”
Ou kom met n blou-apie in die kroeg. Bestel n bier, en kyk die game, terwyl die apie die wereld vol aan alles proe en peuter. Vreet hier peanuts, daar n olyf by n girl, chips by die ou, en nie lank nie, spring hy op die pool tafel, en sluk die wit bal in. Barman is hoogs demoer in. Die ou vra verskoning, betaal vir sy bier, n vol stel balle, en 2 nuwe pool stokke ook sommer. Vang die apie, en daar gaat hy. So 3 weke later is hy trug, selfde storie, maar die barman sien hier skort iets. Die apie druk n olyf in sy hol, dan vreet hy hom. Peanuts ook eers hol toe, en dan vreet hy hom. Barman vra die ou naderhand wat issit met die aap se weird gedrag? Nee se hy, van hy daai poolbal ingesluk het meet hy eers alles voor hy dit vreet.
Juffrou vra in die klas wat die kinders by hulle huise nodig het. Sannie sê: “n Grasnyer.” Juffrou antwoord: “Dit kan nuttig wees en jy Jannie?”. “Ons het niks nodig nie juffrou”. “Hoe so? Is jy seker?” ” Ja juffrou, toe my sussie by die huis opdaag met haar nuwe swart boyfriend toe sê my pa dis die laaste fokken ding wat ons nodig gehad het.
VRIENDELIKE RAAD : WEES ASB VERSIGTIG. “n Onlangse gesamentlike studie deur die Departement van Gesondheid en die Departement van Vervoer, het getoon dat 23% van alle verkeersongelukke is verwant aan alkohol. Dit beteken dat 77% van alle padongelukke deur mense veroorsaak word, wat net koffie, tee, koeldrink, sappe, yogurt en sulke goed drink. Wees asb versigtig vir hierdie tipe mense of vriende wat NIE ALKOHOL DRINK NIE. Hulle veroorsaak 3 keer meer padongelukke.
Meraai en haar tjommie Janice chat op straat. Meraai sê: “Weet djy, daai Gatiep van my is nou 300% impotent.” Janice lag: “Nee, Meraai, hy kan mos net 100% impotent wies!” Meraai sak af: “Nei, dié was hy wel, maar toe gaan moer hy mos vannie trappe af en briek sy middelvinger én byt ’n stuk van sy tong af!”
Ek het verlede jaar ‘n 1962 Cortina op ‘n plaas gaan koop. Die kar was 50 jaar toegesluit in ‘n garage. Met ‘n bietjie gesukel het ons hom aan die gang gekry. Toe ek die Radio aanskakel, toe praat Dr Verwoerd nog op hom!
Vrou is verveeld met die pret kant van haar huwelik, Sy besluit om ‘n ‘basic instinct’ move op manlief te trek. Hy sit en lees koerant met sy bril op sy neus. Sy gaan sit oorkant hom sonder ‘n broekie aan, in ‘n baie kort somersrokkie. Kort kort kruis sy haar bene baie strategies sodat pappa niks kan mis nie. Hy blaai rustig rond in die koerant en vra in ‘n stadige diep stem: “Is jy kaal onder daai rok?” “Ja” sê sy in haar beste husky stem. “Dankie tog” se hy. “Ek dog jy het oppie kat gaan sit !”
‘n Vrou hou van sing.. Maar elke keer wat sy begin sing, stap haar man uit oppi balkon. Sy voel sleg en vra hom toe: “Hou jy nie van hoe ek sing nie?” Hy se: “Nee.. Dissie dit nie!.. Ek staan net buite dat die bure kan sien ek’s nie besig om jou te moer nie.
Hi daar almal, Bid ernstig vir my tuin boy asb! Hy is vanoggend hospitaal toe. ‘n Perdeby het op sy gesig gaan sit. Gelukkig is hy nie gesteek nie… Ek was te vinnig met die graaf !!!!
“‘n Slonserige man steier tot op die Gautrein en gaan sit regoor ‘n Rooms-Katolieke pater. Die slonserige man se asem ruik na ‘n sjebeen, sy klere is deurmekaar, sy gesig is met lipstiffie besmeer, sy oë is bloedbelope en uit sy baadjiesak steek die nek van ‘n rietspiritusbottel. Met bewende, dom hande vou hy sy koerant oop en begin lees. Na ‘n paar minute, hik hy, kyk op en vra die priester: “Ek sjê Pater, wat veroorsaak rumatiek?” Die priester antwoord vieserig: “Rumatiek word veroorsaak deur ‘n losbandige, vuil leefwyse, deur omgang met goedkoop agterstraat vroue, te veel drank en brassery, rondslapery, agterlike lewensgewoontes, onsindelikheid en ‘n versuim om gereeld te bad.” “Bluksjers, dit is nou interessjant,” antwoord die slonserige man en lees verder aan sy koerant. Die priester sien die geleentheid om nog ‘n bietjie oordeel uit te spreek en vra: “Hoe lank ly jy nou al aan rumatiek?” Slonserige man: “Nee, ek het glad nie rumatiek nie. Ek lees hier in die koerant die pous het erge las daarvan.”
Onderwyser : As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee hasies en nog twee, hoeveel sal jy he? Jannie: Sewe, meneer. Onderwyser : Nee, luister mooi. As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê? Jannie: Sewe. Onderwyser : Kom ek stel dit anders. As ek vir jou twee motors gee, en nog twee en nog twee, hoeveel motors sal jy hê? Jannie: Ses. Onderwyser : Mooi so. Nou as ek vir jou twee hasies gee en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê? Jannie: Sewe! Onderwyser : Hoe de moer kom jy by sewe uit? Jannie: Ek het ‘n fokken hasie by die huis.
Oom Jan wat daar aan die buitewyke van Upington gebly het in die vyftiger jare kom klop een middag aan die pastorie se deur vir ‘n belydenis. Ou dominee maak oop en nooi die oom binne. Die oom begin met: “Dominee, so met die Boereoorlog langs het ‘n pragtige meisietjie van een van die buurplase af een nag dringend by my kom skuiling soek teen die Ingelse. So toe steek ek haar in my skuur se solder weg.” Ou dominee antwoord: “Broer, dis ‘n wonderlike ding wat jy gedoen het, daaroor hoef jy glad nie ‘n belydenis te doen nie.” “Nee, daar is nog meer dominee. Sy’t my met intieme gunsies begin betaal. Dit het etlike kere per week, en op Sondae selfs twee keer gebeur.” Dominee is weer aan die woord: “Dit was lank gelede broer, en jy het haar eintlik bygestaan in tye van groot gevaar. Onder sulke omstandighede kan twee jongmense hulself maklik oorgee aan die begeertes van die vlees. Dit is alles vergeefbaar.” “Dankie dominee, dit is ‘n groot las van my skouers af. Ek het net nog een vragie.” “En wat sou dit wees?” vra ou dominee. “Moet ek haar vertel dat die oorlog verby […]
Vriende, dis weer die einde van die jaar en tyd vir joligheid en jaareindfunksies. Ek wil julle asseblief ernstig vermaan om nie te drink en bestuur nie! Ek het gisteraand by ‘n geselligheid vasgehaak en toe dit huistoe gaan tyd word, het ek my kar daar gelos en ‘n bus gevat. Ek is vandag SO trots op myself…ek het nog nooit voorheen ‘n bus bestuur nie!!!
’n Onderwyseres kom een oggend in haar klas en sien die woord “penis” klein op haar swartbord geskryf. Sy is baie skaam en vryf dit dadelik uit. Die volgende oggend toe sy in haar klas kom, sien sy die woord “penis” is weer daar – die keer ’n bietjie groter geskryf. Weer vryf die juffrou dit dadelik uit. Maar toe sy die dag daarna in die klaskamer kom, staan die woord weer daar, dié keer baie groter geskryf. Weer vryf sy dit uit. Die volgende oggend gebeur dieselfde. Dié keer is die woord baie groter geskryf. Sy vryf dit weer uit. Die laaste oggend van die week kom sy weer in haar klas, en gedoriewaar, daar staan die woord weer op haar swartbord. Dis baie, baie groter geskryf. Toe sy dit weer wil uitvryf, sien sy daar staan in klein letters onder die woord geskryf: “Sien jy, hoe meer jy dit vryf, hoe groter word
Mike: “Oscar moes eintlik vir Reeva met swart skoen polish gesmeer het om sy inbreker saak te versterk!” Kallie: “Dis darem ‘n baie onsensitiewe ding om te sê Mike!” Mike: “Ek’s net realisties, hoekom sê jy ek is onsensitief?” Kallie: “Want hoekom sal Oscar skoen polish hê?”
Bordeeleienares maak bordeel se deur oop en sien ’n waardige goed geklede man van iets in die 50. ”Kan ek help, Meneer?“ vra sy. ”Ek wil Valerie sien,” antwoord die man. Meneer, Valerie is een van ons duurste dames. Dalk sal jy iemand anders verkies.“ se sy. “Nee, ek moet Valerie sien.” Antwoord hy. Net toe verskyn Valerie en sê vir die man sy vra R10 000 vir ’n besoek. Sonder om te aarsel, haal die man die geld uit, gee dit aan Valerie en hulle gaan kamer toe. Na ’n uur vertrek die man kalm. Die volgende aand is die man weer daar en dring weer daarop aan om Valerie te sien. Valerie sê niemand het nog ooit twee aande na mekaar teruggekom nie, want sy is te duur. Maar daar is geen afslag nie. Die prys is steeds R10 000. Die man haal weer die geld uit, gee dit vir Valerie en hulle gaan na die kamer. Na ’n uur vertrek hy. Die volgende aand is die man weer daar. Al die meisies is verstom dat hy ’n derde agtereenvolgende aand kom. Maar hy betaal Valerie R10 000 en hulle gaan kamer toe. Na die sessie vra Valerie […]
Voor Koos oorlog toe vertrek, trek hy ‘n staal broek vir sy vrou aan, sluit dit en gee die sleutel vir sy vriend Ben. “As ek nie binne 4 jaar terug is nie, sluit oop en geniet my vriend.” Hy spring op sy perd en val in die pad. So ‘n halfuur later sien hy ‘n stofwolk agter hom. Hy stop en sien dis Ben. “Wat skort?” vra Koos. Ben uitasem : “Dis die verkeerde sleutel!”
Na tien jaar kom die ma agter dat hul oudste kind nie soos sy jonger sussie lyk nie en gaan doen ‘n DNS-toets om sekerheid te kry. Tot haar skok wys die toetse dat nie sy of haar man aan die kind bloedverwant is nie. Dié aand sê sy vir haar man: “Weet jy dat Kosie nie ons kind is nie?” Koos antwoord kalm: “Ja, natuurlik.” Sarie, rasend van ontsteltenis: “Goeie hemel, jy’t geweet, maar hoe het dit gebeur?” Koos: “Onthou jy nie? Voor ons die hospitaal verlaat het, het die baba sy doek vuil gemaak en toe sê jy, ‘Gaan ruil hom.’”
Die Brakpan blondine bel die panelbeaters en vra hoe kan sy die duike uit haar kar kry. Die panelbeater grap en sê sy moet in die exhaust blaas dan pop die duike uit. Die middag toe haar ander Brakpan vriendin by die huis kom, sien sy dat haar vriendin in die exhaust blaas en wil weet wat doen sy. Sy vertel toe vir haar wat die panelbeater gesê het en met dié gee haar vriendin haar ‘n helse klap. “Die duike sal nie uitpop nie want die vensters is oop, stuuuupid!!!
After having dug to a depth of 10 feet last year, Canadian scientists found traces of copper wire dating back 200 years and came to the conclusion that their ancestors already had a telephone network more than 150 years ago. Not to be outdone by their neighbours, in the weeks that followed, an American archaeologist dug to a depth of 20 feet, and shortly after, a story published in the New York Times: “American archaeologists, finding traces of 250-year-old copper wire, have concluded that their ancestors already had an advanced high-tech communications network 50 years earlier than the Canadians”. One week later, the South African authorities reported the following: “After digging as deep as 30 feet in North of Pretoria , Sepiwe Radebe, a self-taught archaeologist, reported that he found absolutely nothing. Sepiwe has therefore concluded that 250 years ago, S.A. had already gone wireless.” Just makes you bloody proud to be South African, or what?…..
Father: who is the president of South Africa? Son: Robert Mugabe. Father: “slaps the boy” it’s Jacob Zuma, concentrate on your studies!!! Son: who is Mr.Philips? Father: I don’t know. Son: “slaps his dad” it’s mom’s Boy-friend, concentrate on your marriage…
One day a florist went to a barber for a haircut. After the cut, he asked about his bill, and the barber replied, ‘I cannot accept money from you, I’m doing community service this week.’ The florist was pleased and left the shop. When the barber went to open his shop the next morning, there was a ‘thank you’ card and a dozen roses waiting for him at his door. Later, a cop comes in for a haircut, and when he tries to pay his bill, the barber again replied, ‘I cannot accept money from you, I’m doing community service this week. ‘ The cop was happy and left the shop. The next morning when the barber went to open up, there was a ‘thank you’ card and a dozen doughnuts waiting for him at his door. Then a Member of Parliament came in for a haircut, and when he went to pay his bill, the barber again replied, ‘I cannot accept money from you. I’m doing community service this week. ‘ The Member of Parliament was very happy and left the shop. The next morning, when the barber went to open up, there were a dozen Members of Parliament lined up waiting for a free […]
The ANC did nothing. When Zuma became embroiled with Shabir Shaik in the arms deal scandal … The ANC did nothing. When Zuma corrupted the NPA to get out of prosecution for more than 700 fraud charges … The ANC did nothing. When Zuma lied and stole public funds to build his Nkandla palace The ANC did nothing. When Zuma presided over the Marikana massacre … The ANC did nothing. When Zuma allowed a mass murderer free in defiance of international and domestic law… The ANC did nothing. When Zuma fired Nene to install his Van Rooyen stooge … The ANC did nothing. When Zuma was found by the Constitutional Court to have betrayed his oath of office… The ANC did nothing. When Zuma subverted the Hawks with an illegal and irrational appointment … The ANC did nothing. When Zuma was cited as being in the Gupta’s pocket… The ANC did nothing. When Zuma presided over the near collapse of the social grant system… The ANC did nothing. When Zuma fired two cabinet ministers over a fake intelligence report … The ANC did nothing. Why, then, are we so surprised now that the ANC will do … Nothing.
Back on January 9th, a group of HELLS ANGELS, South Carolina bikers were riding east on 378 when they saw a girl about to jump off the Pee Dee River Bridge. So they stopped. George, their leader, a big burly man of 53, gets off his Harley, walks through a group of gawkers, past the State Trooper who was trying to talk her down off the railing, and says, “Hey Baby . . . whatcha doin’ up there on that railin’?” She says tearfully, “I’m going to commit suicide!!” While he didn’t want to appear “sensitive,” George also didn’t want to miss this “be-a-legend” opportunity either so he asked . . . “Well, before you jump, Honey-Babe . . . why don’t you give ol’ George here your best last kiss?” So, with no hesitation at all, she leaned back over the railing and did just that . . . and it was a long, deep, lingering kiss followed immediately by another even better one. After they breathlessly finished, George gets a big thumbs-up approval from his biker-buddies, the onlookers, and even the State Trooper, and then says, “Wow! That was the best kiss I have ever had! That’s a […]
Ou Koos sit in ‘n kroeg en bestel ‘n dop… Teen die muur sien hy ‘n bordjie wat lees: Kaastoebroodjies: R10.00 Chicken Mayo: R15.00 Draadtrek: R20.00 Hy roep die sexy blonde kroegmeisie nader en vra: ‘Is jy die een wat die draadtrek doen?’ ‘Ja…’ antwoord sy terwyl sy haar ogies in Koos se rigting fladder en hom ‘n sexy smile gee. “Nou gaan was jou hande, ek wil ‘n kaastoebroodjie hê!”
Government announced dat as jy 5 kinders het, kry jy automaties ‘n salaris increase van R5000. ‘n ou van Brakpan hoor die ding en se vi sy vrou, dies mos oraait man, nou kan ek jou vetrel van daai laitie wat ek het by daai girl in Springs, ek sal hom gaan haal sodat hy hier by ons saam met ons 4 laaities kan kom bly saam sodat ek kan qualify…. Die volgende dag toe hy by die huis kom met die laaitie, vra hy vfi sy vrou ” waar is die ander 3 kinders?” Toe hak sy vrou af “Jy’s nie die enigste een wat die nuus gehoor het nie….hulle pa’s het hulle ook kom haal!!
Ek wil jule mnese net wartsku, dara is n mesgea wta op wahstap gestru wort wat n lienk bveat FRWEE PORN meot dit nei opomaak nie, dis n birus wta jou autcorretc ofpok en juo soos n rietart lat spel. gelkukkig kyk ek gald nei porn nie so ek het dti nei oopmegaak nie waraskie assibleif al jule vreinde….
Die Traffic cop trek n ou af wat speed en gee hom n moerse klap en se :ek wil jou nie wee so sien speed nie! Die speed cop stap om na die passenger side en gee die passenger ook n moerse klap! Die passenger vra, Nou waarvoor was dit? Ek is mos nie die Driver nie! Die Speed cop antwoord , Dis vir wanneer julle hier wegry en jy se, Hy moet daai kak met my getry het!!!
Die twee seuntjies speel krieket in ‘n parkie in Kaapstad. Terwyl hulle nog so speel, kom daar ‘n Rotweiler in en val die een seuntjie aan. Die ander seuntjie dink vinnig, vat sy kolf, druk dit by die Rotweiler se halsband deur en breek sy nek. Net toe kom daar ‘n joernalis verby en hy wil onderhoud voer met die seuntjies. Hy begin te skryf: “Jong Stormer ondersteuner red vriend se lewe uit die bek van ‘n vreeslike dier”. Die seuntjie sê – “Ek is nie ‘n Stormer nie” – baie verontwaardig!! Die joernalis vra om verskoning en sê hy’t aangeneem omdat die insident in die Kaap gebeur het, hy ‘n Stormer ondersteuner is. Hy begin toe weer skryf: “Sharks ondersteuner red vriend van vreesaanjaende aanval”. Weer sê die seun – “Ek is nie ‘n Sharks ondersteuner nie”!! Nou watter span ondersteun jy dan, vra die joernalis. Die seun sê – “Ek is ‘n Blou Bul ondersteuner”. Die joernalis blaai om en skryf: “KLEIN KAK VAN PRETORIA VERMOOR FAMILIETROETELDIER KOELBLOEDIG”
*This is Absolutely Brilliant* The European Commission has just announced an agreement whereby English will be the official language of the European Union rather than German, which was the other possibility. As part of the negotiations, the British Government conceded that English spelling had some room for improvement and has accepted a 5- year phase-in plan that would become known as “Euro-English”. In the first year, “s” will replace the soft “c”. Sertainly, this will make the sivil servants jump with joy. The hard “c” will be dropped in favour of “k”. This should klear up konfusion, and keyboards kan have one less letter. There will be growing publik enthusiasm in the sekond year when the troublesome “ph” will be replaced with “f”. This will make words like fotograf 20% shorter. In the 3rd year, publik akseptanse of the new spelling kan be expekted to reach the stage where more komplikated changes are possible. Governments will enkourage the removal of double letters which have always ben a deterent to akurate speling. Also, al wil agre that the horibl mes of the silent “e” in the languag is disgrasful and it should go away. By the 4th yer people […]
Keer op keer het ek in die nag geroep Keer op keer het ek gedroom dat ek jou vas hou, en dat jy my hoor roep Keer op keer het my hart stukkend gebreek en het ek gewonder waarom jy nie leef wat jy preek Jy het my hoeveel keer ignoreer en elke dag voel ek gesaboteer Jy het my hoeveel maal net misgekyk en gefokus op dit wat op die rol pruik Hoe sal ek jou dan ooit kan vergeet As ek dan met my liefde jou altyd wou opvreet Hoe sal ek dan nie kan onthou Hoe dit voel om jou met my arms te om vou Stukkend, stukkend het jy my gebreek Verskeurde hart het op die grond gele en smeek My roep het op dowe ore geval My optrede het jou nie geval Dit maak nie meer saak Dit maak nie meer saak Want die bitter pli het nou geen smaak Dit maak nie meer saak Want net jy kon wys wat ek in jou lewe moet maak Jy het vergeet hoe jy kon slaap, sonder bekomernis, en wie more se sorge hanteer Jy het vergeet hoe jy kon lewe sonder om een oomlik te weet […]
Ek kan probeer, ek kan huil Maar stadig maar seker kom daar n kloof en sonder toedoen raak ek net weg want as hul jou iets sou vertel van my was dit net sleg Ek staar na jou fotos soos jou ma dit plaas en wonder met trane of jy ooit gaan wonder waar ek is Jou oogies glimlag, so niks verstaan en jy word geleer om sonder my te bestaan Ek wens ek kon jou vas hou, of uit die kot uit optel dis hoe groot jy was toe ek jou die laaste maal kon sien Jou handjies was uitgestrek om oupa te sien self al het jy geslaap, my stem was genoeg om jou oogies oop te maak Ek het by jou gesit toe jy begin groot kos eet en ek moes help om jou te maak dink dis die lekkerste beet Jou handjies het my baard getrek, en soms het jy my daarmee hard geknyp Maar die lag op jou mondjie maak dit als die moeite werd Op my Ipad kon ons saam teken en op die maat van musiek het jy rond getruppel As ek my oe toegemaak het om n uiltjie te knip het jy […]
“Aan die suidpunt van Afrika bly daar ’n spesiale klomp mense. Al tel hulle onder minder as 8% van die land se bevolking, is hierdie mense besonder merkwaardig: Só merkwaardig dat die ANC-meerderheidsregering amper daagliks wette moet skep of wysig om hierdie klein minderheidsgroepie te kriminaliseer, te marginaliseer en te penaliseer; Só merkwaardig dat hul sonder parlement, polisie, stemkrag en staatshulp elke dag aan ’n toekoms voortbou omdat hul glo dat God hulle hier geplaas het met ’n spesifieke doel en roeping; en Só merkwaardig dat hul vir bykans vier eeue hier oorleef – geboelie deur die magtige Brittanje, die Groot Depressie, die onregverdige ANC en barbaarse plaasaanvalle. Die omstandighede waarin hierdie mense leef, is ontwerp om hulle te vernietig, maar hulle word net sterker en sterker, en hul geloof in God net groter. Hulle eet biltong en beskuit, drink moerkoffie en gaan Sondae kerk toe. Hulle sing “Ou ryperd” en hou vakansie by die see; hulle hou van braai (met mieliepap of patats); hulle help mekaar en hulle help graag ook ander. Hulle is trotse Afrikaners – en ek is ook een!
‘n Ou omie word voorgekeer deur die Polisie, ongeveer 02:00 in die oggend en hul vra hom waarheen hy oppad is hierdie tyd van die oggend. Hy antwoord, “Ek is oppad na ‘n lesing oor drink en bestuur; die uitwerking van alkohol op die menslike liggaam; die newe-effekte van rook en ook die nadele van laatnag kuiers saam mens se vriende.” Die polisieman is erg verbaas en vra, “Regtig. Wie op aarde gee daardie soort lesings die tyd van die oggend?” “My vrou!”
Meneer”, se Klein Jannie, “daar is iets wat ek nie verstaan nie. “En wat is dit, Jannie?” vra Meneer. “Volgens die Bybel het die kinders van Israel die Rooisee oorgesteek, reg NE?” “Ja, dit is so.” “En die kinders van Israel het teen die Filistyne oorlog gemaak, reg?” “Ja, Jannie.” “En die kinders van Israel het die Tempel gebou, reg?” “En die kinders van Israel het teen die Egiptenare geveg, en teen die Romeine geveg, en die kinders van Israel het altyd iets belangriks gedoen, Reg?” “Wát is jou vraag?” “Nou wat het die grootmense dan gedoen?”
VERBASENDE GEVRIESDE SUURLEMOENE Plaas die gewaste suurlemoen in die vrieskas. Sodra bevrore rasper die hele suurlemoen fyn (met skil en al) en bêre in ‘n houer in die vrieskas. Sprinkel dit oor jou al jou kos!! Op groente, slaai, roomys, sop, graan, pasta, spaghetti, rys, sushi, visgeregte, … die lys is eindeloos. Al die kos sal ‘n onverwagte wonderlike smaak verkry! Heel waarskynlik dink jy net aan suurlemoensap as vitamien C?? Nie meer nie! Wat is die groot voordeel van die gebruik van die hele suurlemoen behalwe die voorkoming van verderf & die toevoeging van nuwe smaak tot jou disse? Suurlemoen skille bevat soveel as 5 tot 10 keer meer vitamiene as die suurlemoen sap self & dis wat jy vermors! Suurlemoen skille is gesondheids vernuwend in die uitwissing van giftige elemente in die liggaam. Die verrassende voordele van suurlemoen is die wonderbaarlike vermoë om kankerselle dood te maak! Dit is 10,000 keer sterker as chemoterapie!! Waarom weet ons nie daarvan? Omdat daar laboratoriums is wat belangstel in die maak van ‘n sintetiese weergawe sodat hulle groot winste kan maak. Jy kan nou ‘n vriend in nood help deur hom/haar te laat weet dat suurlemoene voordelig is in die voorkoming […]
AG, LIEWE VADERLAND! Corinus Jy besluit om die naweek bietjie die groot stad te gaan verken. Jy sit (op die platteland) met hoë heinings, ‘n hond, diefwering, iemand wat in die huis sal slaap om ‘n ogie te hou, iemand wat in die woonstel agter aan die huis woon, diefwering voor al die vensters, ‘n “pasop vir die slang” bordjie op die voorhek, alarmstelsel – maar afgeskakel in die deel waar die inslaper moet beweeg, vensters en deure toe. Ten spyte van al hierdie maatreëls kry ‘n sluiper dit tog reg om die slot van die skuifdeur aan die agterkant van die huis oop te forseer en toegang tot die huis te kry. Betingel, die vermomde leeu wat die huis bewaak (gereelde lesers sal sommer dadelik weet dit kan net ‘n foxterrier wees) gee die dief egter nie kans om te veel skade aan te rig nie en het hy kom weg met ‘n muurhorlosie wat op die kas gelę het en ‘n draagbare radio/CD/bandspelerkombinasie. Om enige verdere onkoste te vermy, word ‘n vriend die Sondagaand by tuiskoms gevra om die slot van die deur te herstel. Dit blyk toe ‘n groot fout te wees, want toe begin die nagmerrie met die versekeringseis. Die versekeraar dring aan op ‘n kwitansie vir die herstelkoste. Verduidelikings […]
GEDIG – deur Charmaine: Wanneer ek om my rondkyk en al die dinge sien, Van mense verlore, mishandel en ook verniel. Vra ek myself wat die mensdom tog besiel. Is hulle te blind om God te dien? Satan en sy magte het algehele beheer, Oor die dinge waarvan God ons in sy Woord leer. Ek sien verwoesting, pyn en smart, Maar elke een bekommerd oor sy eie hart. Wat kan ek as mens daaraan doen, Om al die mense met hulle Redder te kan versoen. Dit breek my hart as ek net daaraan dink, Wat gaan gebeur met almal wat sink. Here gee my as U kind die reg op wysheid, Om hulle te leer van U liefde en getrouheid. Ek weet U koms kom vinnig nader, Te bespeur aan die seisoene wat reeds verander. God wees ons as bemiddelaars genadig, Skenk ons U leiding en krag mildadig. Trane vloei wanneer U afkyk op die aarde, Maar nog wy mense hulle toe aan die węreld se waardes. Stort nou U Gees op ons uit, Gee ons ‘n voorsmaak van U Majesteit. Maak ons meer en meer toegewyd, Want ons is slegs op geleende tyd.
Dis mos hoe mens geld maak in Janworry…. Donald Trump wants the white house painted! 1. Chinese guy quoted 3 million 2. European guy quoted 7 million 3. Zuma quoted 10 million. Trump asked Chinese guy how did you quote? He said: 1 million for paint 1 million for labour 1 million profit. He asked European? He said : 3 million for paint 2 million for labour 2 million profit. He asked Zuma? Zuma said: 4 million for me 3 million for you 3 million will give it to the Chinese guy to paint.