Posted by
Posted in

Joh 15:15

Geliefdes is vriendskap nie die enigste sement wat die wêreld bymekaarhou nie ? Vriendskap is nie net ‘n vrug vir ons eie gewin nie, nee dit is ook ‘n geleentheid om vir iemand anders iets te beteken. Kyk wat sê: 15 Ek noem julle nie meer diensknegte nie, omdat die dienskneg nie weet wat sy […]

Posted by
Posted in

GÉNESIS 1:27 AFR53

En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape. Hartlike Donderdag Goeie Môre hier het ons nog ‘n dag en krag uit God se mag: So het God ons gemaak met die teerheid van ‘n Vader hart. Hy het […]

Posted by
Posted in

ROMEINE 4:20 AFR53

En hy het nie deur ongeloof aan die belofte van God getwyfel nie, maar hy is versterk deur die geloof en het aan God die eer gegee Hartlike Vrydag Goeie Môre en die begin van nog ń heerlike naweek daarom die herinnering: Geliefdes hy of sy wat dink dat hul belangrik is, moet weer dink. […]

Posted by
Posted in

DEUTERONÓMIUM 8:18 AFR53

Maar dink aan die Here jou God, dat dit Hy is wat jou krag gee om rykdom te verwerwe, dat Hy sy verbond kan bevestig wat Hy aan jou vaders met ‘n eed beloof het, soos dit vandag is. Geliefdes hoe maklik neem ons aan, more moet maar daar wees, maar werklik is elke môre […]

Posted by
Posted in

Psalm 84:12

‘Want die HERE God is ‘n Son en Skild; die HERE sal genade en eer gee; Hy sal die goeie nie onthou aan die wat in opregtheid wandel nie.’ – Aan die begin van die jaar is dit goed om onsself aan God se goedheid te herinner. – Druk deur, met verwagting in jou hart. […]

Posted by
Posted in

God is liefde

En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom.     I JOHANNES 4:16 AFR53 Die liefde wat ons optel wanneer ons moeg word langs die pad. Die hoop vir elke nuwe uur sorg […]

Posted by
Posted in

Die wegstap

Soos twee mense in verskillende rigtings stap, elke dag tree vir tree, word die beeld en groote van elkeen keiner en kleiner, totdat jy nie meer die ander kan sien in die verte. Ek is stukkend vandag maar terselfde tyd so opgewonde ek huil en lag gelyk ek dink aan jou, en besef hoe lief […]

Posted by
Posted in

27 Jaar

Vandag is 27 Jaar gelede ‘n Blonde kop, asof uit my gebedeDie ruk in my binneste toe ons ontmoet Hierdie gevoel gaan my nog laat boetDit was nie lank of soos n legkaart Het alles bymekaar gekom om die mooiste prentjie op te maakIets wat jy kon raam en opsit teen die muur En ek […]

VARK SKENKELS
Posted by
Posted in

VARK SKENKELS

Hierdie resep is genoeg vir vier mense. Vars of gerookte skenkels kan gebruik word, maar as mens gerookte skenkels gebruik, dan moet jy nie sout in die kos gooi nie, want dan is dit reeds sout genoeg. 2 middelmatige varkskenkels 4 wonderpeperkorrels 4 kruienaeltjies 1 groot lourierblaar of 1 t gestampte koljander ‘n suurlemoenblaar sout […]

20 Jaar Voorentoe – Hoofstuk 3
Posted by
Posted in

20 Jaar Voorentoe – Hoofstuk 3

Hoodstuk 3 Stief Pa Ek moet opstaan en die foon op die tafeltjie gaan kry. Ek is net betyds om dit te antwoord. Dis my dogter, of moet ek sê “Stief dogter!” Ek het nog altyd n kleintjie dood aan die woord stief! Dit voel vir my na niks anders asof jy aangeneem is deur […]

Elke dag ‘n geskenk van bo
Posted by
Posted in

Elke dag ‘n geskenk van bo

Die son kom op in die oos en sak in die wes So kom elke dag en elke ou probeer net sy bes En waneer die donker my oorval Dan sien ek in die hemel die maan wat sy wit lig laat val Nog n dag deur God gegee Nog ‘n geleendheid gehad om vir […]

Wie Is Hy?
Posted by
Posted in

Wie Is Hy?

Vir die juwelier is Hy die Kosbare pêrel. Vir die bakker is Hy die Brood van die Lewe. Vir die oogarts is Hy die Stralende Oë. Vir die dokter is Hy die Groot Geneesheer. Vir die bankier is Hy die Kosbare Skat. Vir die tuinier is Hy die Soet roos van Saron en die Lelie […]