27 Jaar Vandag is 27 Jaar gelede ‘n Blonde kop, asof uit my gebedeDie ruk in my binneste toe ons ontmoet Hierdie gevoel gaan my nog laat boetDit was nie lank of soos n legkaart Het alles bymekaar gekom om die mooiste prentjie op te maakIets wat jy kon raam en opsit teen die muur En ek het geglo niks kan dit versuur Want onafskeidbaar het twee harte na mekaar gegroei Ek was seker dat ons die selfde bloed het wat deur ons are vloei Tyd, en ander belang het egter oorhand gekry En stadig maar seker die mooi vernietig gekry En dan wyl ons se dat ons mekaar sal lief he Groet ons met geskeurde harte dat ek net wil gaan le 27 jaar is baie lank, Maar ek het niks om te wys wat ek daarvan kon bank Ek sal jou nooit vergeet Al het ek jou soveel maal van liefde opgevreet Miskien was dit vir jou te min Maar ek het jou bemin Vandag groet ek vaarwel En ek hoop dit gaan voorentoe met jou net wel n nuwe lewe het vir my begin en ek het weer n lied om te sing Vandag se ek vaarwel […]
Hoekom wil jy wag? Sluit Aan Vandag!
Hierdie webwerf is ontwikkel sodat jy, die potensiële of toekomstige lid, die plesier van skryf kan geniet.
Miskien is jy iemand wat graag ‘n gedig of nuusberig van jou omgewing of enig ander wil skryf, of miskien wil jy net ‘n grapartikel deel met die doel om soveel ander te vertel.
Dit is nou nie so dat jy dalk soveel skryf dat jy dalk jou eie webwerf wil begin nie, maar hier kan jy jou insette met duisende en ander maak, en net so veel keer as wat jy wil.
- Nou Hoekom Sal Ek nou Hier Wil Skryf? ( Klik Hier)
- En Waaroor Mag Ek Skryf, En Waaroor Nie ? ( Klik Hier)
- Kategorieë wat tans beskikbaar is
- Wat sê ander
