Mayonaise & Chutney Hoender

Posted by

Gebakte Mayonaise & Chutney Hoender

Bestanddele:
1 pak (8-10) hoenderstukke
1 pk bruin uiesop poeier
250 ml warm water (nie kook)
1/2 k mayonaise
1/4 k chutney
1/4 k soet chilli sous
1/4 k tamatie sous
Sout

Metode:
Oond 180 gr C.
Pak die hoender stukke in ‘n oondbak en geur liggies met sout. Meng die uiesop-poeier
met die warm water. Roer die mayonaise, chutney, soet chillie sous en tamatie sous
daarby. Gooi oor hoender en bedek met tinfoelie. Bak vir 50-60 minute. Haal foelie
af en bak oop tot goudbruin.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.