Willie Roodman

Sien Jesus Raak!- Markus 3:1-6
Posted by

Sien Jesus Raak!- Markus 3:1-6

Sien Jesus Raak!- Markus 3:1-6 Die oggend het vir my so pragtig begin – ‘n vleiloerie wat rustig sy jubellied uitborrel soos helder fonteinwater wat uit  die rotse opborrel; ‘n duifie wat rustig koer dat die dag aangebreek het; die kabbelende watertjie van my visdammetjie – o hoe wonderlik bevoorreg is ek nie dat my Vader vir my die […]

GEBROKE  WERELD
Posted by
Posted in

GEBROKE  WERELD

GEBROKE  WERELD GEDIG – deur Charmaine: Wanneer ek om my rondkyk en al die dinge sien, Van mense verlore, mishandel en ook verniel. Vra ek myself wat die mensdom tog besiel. Is hulle te blind om God te dien? Satan en sy magte het algehele beheer, Oor die dinge waarvan God ons in sy Woord […]

Tipies van die nuwe Suid-Afrika
Posted by
Posted in

Tipies van die nuwe Suid-Afrika

Tipies van die nuwe Suid-Afrika AG, LIEWE VADERLAND! Corinus Jy besluit om die naweek bietjie die groot stad te gaan verken. Jy sit (op die platteland) met hoë heinings, ‘n hond, diefwering, iemand wat in die huis sal slaap om ‘n ogie te hou, iemand wat in die woonstel agter aan die huis woon, diefwering voor al die vensters, […]

UNIEKE AFRIKAANSE WOORD FOK
Posted by
Posted in

UNIEKE AFRIKAANSE WOORD FOK

Een van die interessantste, kleurvolste woorde in Afrikaans, is die leenwoord fok en sy familie. Dis ‘n towerwoord wat, bloot deur sy klank, vreugde of pyn, liefde of haat, ontdekking of frustrasie kan weergee.  FOK is een van die min woorde wat die funksie van byna alle woordsoorte kan vervul.

Ek met O.V.O gediagnoseer
Posted by
Posted in

Ek met O.V.O gediagnoseer

Ouderdomgedrewe Vergeetagtige Ongesteldheid.Teen sononder:

Is die kar nog vuil.
Die rekeninge is nie betaal nie.
Daar staan ‘n koppie koue koffie op die kombuistoonbank.
Die potplant kort nog water.
Ek kry nie die afstandbeheer nie.
My bril is weg.
En ek weet nie wat ek met die karsleutels gemaak het nie.

Map of All Posts by Willie Roodman