Sonja Vermooten

YSKAS MELKTERT
Posted by
Posted in

YSKAS MELKTERT

YSKAS MELKTERT. Trippel Melktert Genot. 2 pakkies tennis beskuitjies 1 Liter Melk ¼ kop suiker 1 Eier 1 Blikkie Kondensmelk 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier 2 Eetl Mielieblom (maizena) Sout METODE: Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier Verhit die melk & Kondensmelk tot kookpunt Voeg die vla pasta by met ‘n dun straaltjie […]

Wie Skree Vir Die Bulls
Posted by
Posted in

Wie Skree Vir Die Bulls

Wie Skree Vir Die Bulls Die twee seuntjies speel krieket in ‘n parkie in Kaapstad. Terwyl hulle nog so speel, kom daar ‘n Rotweiler in en val die een seuntjie aan. Die ander seuntjie dink vinnig, vat sy kolf, druk dit by die Rotweiler se halsband deur en breek sy nek. Net toe kom daar […]

Die “Traffic Cop”
Posted by
Posted in

Die “Traffic Cop”

Die “Traffic Cop” Die Traffic cop trek n ou af wat speed en gee hom n moerse klap en se :ek wil jou nie wee so sien speed nie! Die speed cop stap om na die passenger side en gee die passenger ook n moerse klap! Die passenger vra, Nou waarvoor was dit? Ek is […]

Ek Wil Jule Mnese Net Wartsku
Posted by
Posted in

Ek Wil Jule Mnese Net Wartsku

Ek Wil Jule Mnese Net Wartsku Ek wil jule mnese net wartsku, dara is n mesgea wta op wahstap gestru wort wat n lienk bveat FRWEE PORN meot dit nei opomaak nie, dis n birus wta jou autcorretc ofpok en juo soos n rietart lat spel. gelkukkig kyk ek gald nei porn nie so ek […]

Waar Bly Jy ?
Posted by
Posted in

Waar Bly Jy ?

Waar Bly Jy ? Government announced dat as jy 5 kinders het, kry jy automaties ‘n salaris increase van R5000. ‘n ou van Brakpan hoor die ding en se vi sy vrou, dies mos oraait man, nou kan ek jou vetrel van daai laitie wat ek het by daai girl in Springs, ek sal hom […]

Bordjie Teen Die Muur
Posted by
Posted in

Bordjie Teen Die Muur

Bordjie Teen Die Muur Ou Koos sit in ‘n kroeg en bestel ‘n dop… Teen die muur sien hy ‘n bordjie wat lees: Kaastoebroodjies: R10.00 Chicken Mayo: R15.00 Draadtrek: R20.00 Hy roep die sexy blonde kroegmeisie nader en vra: ‘Is jy die een wat die draadtrek doen?’ ‘Ja…’ antwoord sy terwyl sy haar ogies in […]

Hoe Haal Mens Duike Uit Jou Kar
Posted by
Posted in

Hoe Haal Mens Duike Uit Jou Kar

  Hoe Haal Mens Duike Uit Jou Kar Die Brakpan blondine bel die panelbeaters en vra hoe kan sy die duike uit haar kar kry. Die panelbeater grap en sê sy moet in die exhaust blaas dan pop die duike uit. Die middag toe haar ander Brakpan vriendin by die huis kom, sien sy dat […]

Nie Ons Kind
Posted by
Posted in

Nie Ons Kind

Nie Ons Kind Na tien jaar kom die ma agter dat hul oudste kind nie soos sy jonger sussie lyk nie en gaan doen ‘n DNS-toets om sekerheid te kry. Tot haar skok wys die toetse dat nie sy of haar man aan die kind bloedverwant is nie. Dié aand sê sy vir haar man: […]

Verkeerde Sleutel
Posted by
Posted in

Verkeerde Sleutel

Verkeerde Sleutel Voor Koos oorlog toe vertrek, trek hy ‘n staal broek vir sy vrou aan, sluit dit en gee die sleutel vir sy vriend Ben. “As ek nie binne 4 jaar terug is nie, sluit oop en geniet my vriend.” Hy spring op sy perd en val in die pad. So ‘n halfuur later […]

Slim Prokureur
Posted by
Posted in

Slim Prokureur

Bordeeleienares maak bordeel se deur oop en sien ’n waardige goed geklede man van iets in die 50. ”Kan ek help, Meneer?“ vra sy. ”Ek wil Valerie sien,” antwoord die man. Meneer, Valerie is een van ons duurste dames. Dalk sal jy iemand anders verkies.“ se sy. “Nee, ek moet Valerie sien.” Antwoord hy. Net […]

Oscar Pistorius So Onsentief
Posted by
Posted in

Oscar Pistorius So Onsentief

Oscar Pistorius So Onsentief Mike: “Oscar moes eintlik vir Reeva met swart skoen polish gesmeer het om sy inbreker saak te versterk!” Kallie: “Dis darem ‘n baie onsensitiewe ding om te sê Mike!” Mike: “Ek’s net realisties, hoekom sê jy ek is onsensitief?” Kallie: “Want hoekom sal Oscar skoen polish hê?”  

Dit Word Groter
Posted by
Posted in

Dit Word Groter

Dit Word Groter ’n Onderwyseres kom een oggend in haar klas en sien die woord “penis” klein op haar swartbord geskryf. Sy is baie skaam en vryf dit dadelik uit. Die volgende oggend toe sy in haar klas kom, sien sy die woord “penis” is weer daar – die keer ’n bietjie groter geskryf. Weer […]

Waarskuwing !! Vat Die Bus
Posted by
Posted in

Waarskuwing !! Vat Die Bus

Waarskuwing !! Vat Die Bus Vriende, dis weer die einde van die jaar en tyd vir joligheid en jaareindfunksies. Ek wil julle asseblief ernstig vermaan om nie te drink en bestuur nie! Ek het gisteraand by ‘n geselligheid vasgehaak en toe dit huistoe gaan tyd word, het ek my kar daar gelos en ‘n bus […]

Wat Nie Net In Die Oorlog Gebeur
Posted by
Posted in

Wat Nie Net In Die Oorlog Gebeur

Wat Nie Net In Die Oorlog Gebeur Oom Jan wat daar aan die buitewyke van Upington gebly het in die vyftiger jare kom klop een middag aan die pastorie se deur vir ‘n belydenis. Ou dominee maak oop en nooi die oom binne. Die oom begin met: “Dominee, so met die Boereoorlog langs het ‘n […]

Maak Die Somme
Posted by
Posted in

Maak Die Somme

Maak Die Somme Onderwyser : As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee hasies en nog twee, hoeveel sal jy he? Jannie: Sewe, meneer. Onderwyser : Nee, luister mooi. As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê? Jannie: Sewe. Onderwyser : Kom ek […]

Map of All Posts by Sonja Vermooten