Die son kom op in die oos en sak in die wes So kom elke dag en elke ou probeer net sy bes En waneer die donker my oorval Dan sien ek in die hemel die maan wat sy wit lig laat val Nog n dag deur God gegee Nog ‘n geleendheid gehad om vir […]
Vir die juwelier is Hy die Kosbare pêrel. Vir die bakker is Hy die Brood van die Lewe. Vir die oogarts is Hy die Stralende Oë. Vir die dokter is Hy die Groot Geneesheer. Vir die bankier is Hy die Kosbare Skat. Vir die tuinier is Hy die Soet roos van Saron en die Lelie […]