Die “Traffic Cop”
Die Traffic cop trek n ou af wat speed en gee hom n moerse klap en se :ek wil jou nie wee so sien speed nie!
Die speed cop stap om na die passenger side en gee die passenger ook n moerse klap!
Die passenger vra, Nou waarvoor was dit?
Ek is mos nie die Driver nie! Die Speed cop antwoord ,
Dis vir wanneer julle hier wegry en jy se,
Hy moet daai kak met my getry het!!!