Yearly Archives: 2018

Posted by
Posted in

Suurlemoene

VERBASENDE GEVRIESDE SUURLEMOENE Plaas die gewaste suurlemoen in die vrieskas. Sodra bevrore rasper die hele suurlemoen fyn (met skil en al) en bêre in ‘n houer in die vrieskas. Sprinkel dit oor jou al jou kos!! Op groente, slaai, roomys, sop, graan, pasta, spaghetti, rys, sushi, visgeregte, … die lys is eindeloos. Al die kos […]

Posted by
Posted in

Die Kinders van Isreal

Meneer”, se Klein Jannie, “daar is iets wat ek nie verstaan nie. “En wat is dit, Jannie?” vra Meneer. “Volgens die Bybel het die kinders van Israel die Rooisee oorgesteek, reg NE?” “Ja, dit is so.” “En die kinders van Israel het teen die Filistyne oorlog gemaak, reg?” “Ja, Jannie.” “En die kinders van Israel […]

Posted by
Posted in

Midder Nag Lesing

‘n Ou omie word voorgekeer deur die Polisie, ongeveer 02:00 in die oggend en hul vra hom waarheen hy oppad is hierdie tyd van die oggend. Hy antwoord, “Ek is oppad na ‘n lesing oor drink en bestuur; die uitwerking van alkohol op die menslike liggaam; die newe-effekte van rook en ook die nadele van […]

Posted by
Posted in

Trotse Afrikaner

“Aan die suidpunt van Afrika bly daar ’n spesiale klomp mense. Al tel hulle onder minder as 8% van die land se bevolking, is hierdie mense besonder merkwaardig: Só merkwaardig dat die ANC-meerderheidsregering amper daagliks wette moet skep of wysig om hierdie klein minderheidsgroepie te kriminaliseer, te marginaliseer en te penaliseer; Só merkwaardig dat hul […]

Posted by
Posted in

My Kleinding

Ek kan probeer, ek kan huil Maar stadig maar seker kom daar n kloof en sonder toedoen raak ek net weg want as hul jou iets sou vertel van my was dit net sleg Ek staar na jou fotos soos jou ma dit plaas en wonder met trane of jy ooit gaan wonder waar ek […]

Gedig aan My Kinders
Posted by
Posted in

Gedig aan My Kinders

Keer op keer het ek in die nag geroep Keer op keer het ek gedroom dat ek jou vas hou, en dat jy my hoor roep Keer op keer het my hart stukkend gebreek en het ek gewonder waarom jy nie leef wat jy preek Jy het my hoeveel keer ignoreer en elke dag voel […]

Posted by
Posted in

Gemengde Grappe

    *This is Absolutely Brilliant* The European Commission has just announced an agreement whereby English will be the official language of the European Union rather than German, which was the other possibility. As part of the negotiations, the British Government conceded that English spelling had some room for improvement and has accepted a 5- […]

Wie Skree Vir Die Bulls
Posted by

Wie Skree Vir Die Bulls

Die twee seuntjies speel krieket in ‘n parkie in Kaapstad. Terwyl hulle nog so speel, kom daar ‘n Rotweiler in en val die een seuntjie aan. Die ander seuntjie dink vinnig, vat sy kolf, druk dit by die Rotweiler se halsband deur en breek sy nek. Net toe kom daar ‘n joernalis verby en hy […]

Die “Traffic Cop”
Posted by
Posted in

Die “Traffic Cop”

Die Traffic cop trek n ou af wat speed en gee hom n moerse klap en se :ek wil jou nie wee so sien speed nie! Die speed cop stap om na die passenger side en gee die passenger ook n moerse klap! Die passenger vra, Nou waarvoor was dit? Ek is mos nie die […]

Ek Wil Jule Mnese Net Wartsku
Posted by
Posted in

Ek Wil Jule Mnese Net Wartsku

Ek wil jule mnese net wartsku, dara is n mesgea wta op wahstap gestru wort wat n lienk bveat FRWEE PORN meot dit nei opomaak nie, dis n birus wta jou autcorretc ofpok en juo soos n rietart lat spel. gelkukkig kyk ek gald nei porn nie so ek het dti nei oopmegaak nie waraskie […]

All Posts from This Month