Sien Jesus Raak!- Markus 3:1-6 Die oggend het vir my so pragtig begin – ‘n vleiloerie wat rustig sy jubellied uitborrel soos helder fonteinwater wat uit die rotse opborrel; ‘n duifie wat rustig koer dat die dag aangebreek het; die kabbelende watertjie van my visdammetjie – o hoe wonderlik bevoorreg is ek nie dat my Vader vir my die […]