Bid Asseblief

Posted by

Bid Asseblief

Hi daar almal,
Bid ernstig vir my tuin boy asb!
Hy is vanoggend hospitaal toe.
‘n Perdeby het op sy gesig gaan sit.
Gelukkig is hy nie gesteek nie…

Ek was te vinnig met die graaf !!!!

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.