Daars Moeilikheid Met My Punte

Posted by

Jannie kom by sy juffrou in die klas en sê:
Ek wil juffrou nie bang praat nie, maar my pa het gesê as my punte nie drasties verbeter nie, gaan iemand gemoer word!

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.