Dit Word Groter

Posted by

Dit Word Groter

’n Onderwyseres kom een oggend in haar klas en sien die woord “penis” klein op haar swartbord geskryf.

Sy is baie skaam en vryf dit dadelik uit.

Die volgende oggend toe sy in haar klas kom, sien sy die woord “penis” is weer daar – die keer ’n bietjie groter geskryf.

Weer vryf die juffrou dit dadelik uit.

Maar toe sy die dag daarna in die klaskamer kom, staan die woord weer daar, dié keer baie groter geskryf. Weer vryf sy dit uit.

Die volgende oggend gebeur dieselfde.

Dié keer is die woord baie groter geskryf. Sy vryf dit weer uit.

Die laaste oggend van die week kom sy weer in haar klas, en gedoriewaar, daar staan die woord weer op haar swartbord.

Dis baie, baie groter geskryf.

Toe sy dit weer wil uitvryf, sien sy daar staan in klein letters onder die woord geskryf:
“Sien jy, hoe meer jy dit vryf, hoe groter word

 

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.