Hoe Haal Mens Duike Uit Jou Kar

Posted by

 

Hoe Haal Mens Duike Uit Jou Kar

Die Brakpan blondine bel die panelbeaters en vra hoe kan sy die duike uit haar kar kry.

Die panelbeater grap en sê sy moet in die exhaust blaas dan pop die duike uit.

Die middag toe haar ander Brakpan vriendin by die huis kom, sien sy dat haar vriendin in die exhaust blaas en wil weet wat doen sy.

Sy vertel toe vir haar wat die panelbeater gesê het en met dié gee haar vriendin haar ‘n helse klap.

“Die duike sal nie uitpop nie want die vensters is oop, stuuuupid!!!

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.