Midder Nag Lesing

Posted by

Midder Nag Lesing

‘n Ou omie word voorgekeer deur die Polisie, ongeveer 02:00 in die oggend en hul vra hom waarheen hy oppad is hierdie tyd van die oggend.

Hy antwoord, “Ek is oppad na ‘n lesing oor drink en bestuur; die uitwerking van alkohol op die menslike liggaam; die newe-effekte van rook en ook die nadele van laatnag kuiers saam mens se vriende.”

Die polisieman is erg verbaas en vra, “Regtig. Wie op aarde gee daardie soort lesings die tyd van die oggend?”
“My vrou!”

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.