Daily Archives: June 26, 2018

Suurlemoene vir Vitamiene
Posted by
Posted in

Suurlemoene vir Vitamiene

VERBASENDE GEVRIESDE SUURLEMOENE Plaas die gewaste suurlemoen in die vrieskas. Sodra bevrore rasper die hele suurlemoen fyn (met skil en al) en bêre in ‘n houer in die vrieskas. Sprinkel dit oor jou al jou kos!! Op groente, slaai, roomys, sop, graan, pasta, spaghetti, rys, sushi, visgeregte, … die lys is eindeloos. Al die kos […]

Die Kinders van Isreal
Posted by
Posted in

Die Kinders van Isreal

Die Kinders van Isreal Meneer”, se Klein Jannie, “daar is iets wat ek nie verstaan nie. “En wat is dit, Jannie?” vra Meneer. “Volgens die Bybel het die kinders van Israel die Rooisee oorgesteek, reg NE?” “Ja, dit is so.” “En die kinders van Israel het teen die Filistyne oorlog gemaak, reg?” “Ja, Jannie.” “En […]

Midder Nag Lesing
Posted by
Posted in

Midder Nag Lesing

Midder Nag Lesing ‘n Ou omie word voorgekeer deur die Polisie, ongeveer 02:00 in die oggend en hul vra hom waarheen hy oppad is hierdie tyd van die oggend. Hy antwoord, “Ek is oppad na ‘n lesing oor drink en bestuur; die uitwerking van alkohol op die menslike liggaam; die newe-effekte van rook en ook […]

Trotse Afrikaner
Posted by
Posted in

Trotse Afrikaner

Trotse Afrikaner “Aan die suidpunt van Afrika bly daar ’n spesiale klomp mense. Al tel hulle onder minder as 8% van die land se bevolking, is hierdie mense besonder merkwaardig: Só merkwaardig dat die ANC-meerderheidsregering amper daagliks wette moet skep of wysig om hierdie klein minderheidsgroepie te kriminaliseer, te marginaliseer en te penaliseer; Só merkwaardig […]

All Posts from This Month