Probeer “Basic Instinct”

Posted by

Vrou is verveeld met die pret kant van haar huwelik,

Sy besluit om ‘n ‘basic instinct’ move op manlief te trek.

Hy sit en lees koerant met sy bril op sy neus.
Sy gaan sit oorkant hom sonder ‘n broekie aan, in ‘n baie kort somersrokkie.

Kort kort kruis sy haar bene baie strategies sodat pappa niks kan mis nie.

Hy blaai rustig rond in die koerant en vra in ‘n stadige diep stem: “Is jy kaal onder daai rok?”

“Ja” sê sy in haar beste husky stem.
“Dankie tog” se hy. “Ek dog jy het oppie kat gaan sit !”

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.