Waar Bly Jy ?

Posted by

Waar Bly Jy ?

Government announced dat as jy 5 kinders het, kry jy automaties ‘n salaris increase van R5000.

‘n ou van Brakpan hoor die ding en se vi sy vrou, dies mos oraait man, nou kan ek jou vetrel van daai laitie wat ek het by daai girl in Springs, ek sal hom gaan haal sodat hy hier by ons saam met ons 4 laaities kan kom bly saam sodat ek kan qualify….

Die volgende dag toe hy by die huis kom met die laaitie, vra hy vfi sy vrou ” waar is die ander 3 kinders?” Toe hak sy vrou af “Jy’s nie die enigste een wat die nuus gehoor het nie….hulle pa’s het hulle ook kom haal!!

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.