300% Impotent

Posted by

Meraai en haar tjommie Janice chat op straat.
Meraai sê: “Weet djy, daai Gatiep van my is nou 300% impotent.”
Janice lag: “Nee, Meraai, hy kan mos net 100% impotent wies!”
Meraai sak af: “Nei, dié was hy wel, maar toe gaan moer hy mos vannie trappe af en briek sy middelvinger én byt ’n stuk van sy tong af!”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.