Vriendelike Waarskuwing

Posted by

VRIENDELIKE RAAD :

WEES ASB VERSIGTIG.

“n Onlangse gesamentlike studie deur die Departement van Gesondheid en die Departement van Vervoer, het getoon dat 23% van alle verkeersongelukke is verwant aan alkohol.

Dit beteken dat 77% van alle padongelukke deur mense veroorsaak word, wat net koffie, tee, koeldrink, sappe, yogurt en sulke goed drink.

Wees asb versigtig vir hierdie tipe mense of vriende wat NIE ALKOHOL DRINK NIE.

Hulle veroorsaak 3 keer meer padongelukke.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.