En Kan Sy Sing
‘n Vrou hou van sing..
Maar elke keer wat sy begin sing, stap haar man uit oppi balkon.
Sy voel sleg en vra hom toe: “Hou jy nie van hoe ek sing nie?”
Hy se: “Nee.. Dissie dit nie!.. Ek staan net buite dat die bure kan sien ek’s nie besig om jou te moer nie.