Bordjie Teen Die Muur
Ou Koos sit in ‘n kroeg en bestel ‘n dop…
Teen die muur sien hy ‘n bordjie wat lees:
Kaastoebroodjies: R10.00
Chicken Mayo: R15.00
Draadtrek: R20.00
Hy roep die sexy blonde kroegmeisie nader en vra:
‘Is jy die een wat die draadtrek doen?’
‘Ja…’ antwoord sy terwyl sy haar ogies in Koos se rigting fladder en hom ‘n sexy smile gee.
“Nou gaan was jou hande,
ek wil ‘n kaastoebroodjie hê!”