Afrikaans is darem ‘n mooi taal.
Die nuwe woord vir “hoerhuis” is builders’ warehouse.
Jy kan saag, stoot, spyker, suig, dril, skuur, opklim, aangee en selfs draad trek als onder een dak!
Afrikaans is darem ‘n mooi taal. Die nuwe woord vir “hoerhuis” is builders’ warehouse. Jy kan saag, stoot, spyker, suig, dril, skuur, opklim, aangee en selfs draad trek als onder een dak!