Boetie vir Kersfees

Posted by

Seuntjie aan ma: “Ek wil graag ‘n boetie hê vir Kersfees!”
Ma: “Daar is te min tyd daarvoor my kind.”
Seuntjie: “Maak dan soos Pappa en sit meer manne op die job!!!!!”

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.