Wa Kom Ek Vandaan

Posted by

Seuntjie vra sy ma:

“As binne egtelike kinders deur die ooievaar gebring word, waar kom buite egtelike kinders vandaan?”
Ma antwoord: “Rondloper voëls!!!!!!!!!!!”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.